The public discussion you requested has been deleted.

Die Suid Afrikaanse gemeenskap 1652 - 2011

Started by Private User on Tuesday, November 22, 2011

Participants:

Showing all 6 posts
Private User
11/22/2011 at 7:17 AM

Baie dankie aan almal wat die projek ondersteun en volg. Die skoolvakansie is amper hier en dan sal ek hom meer volledig maak. Enige hulp of raad sal egter waardeer word.
Al die links na SA se opsoeke en instansies soos die ABO, Oorlogsmuseum, ens, volg binnekort.
Na deeglike bespreking het ons besluit om die blad in Afrikaans te hou en June se soortgelyke een in Engels.

11/22/2011 at 7:27 AM

en als ik iets kan bijdragen vanuit een Nederlandse bron: vraag't en 'k sal sien of'k iets wil~kan~ga doen. Elk nieuw profiel dat goed en zorgvuldig in geni wordt gezet en daar wie-weet-hoe-lang blijft staan dient ons aller belang als moderne mondiale burgers, want vruchtbare samenwerking is 'n kostbaar goed voor de toekomst van ons planeet.

nou, nou, ronkende taal noemen ze dat bij ons... Als ik iemand moest leren schrijven was dat het eerste dat taboe werd verklaard, dus blijkbaar weer nooit te oud om te leren. groeten uit holland, europe van jMu = jeannette.

11/22/2011 at 8:39 AM

English/Engels project Judi is referring to.
http://www.geni.com/projects/South-African-Stamouers-Progenitors-Ge...

11/23/2011 at 12:40 AM

Newly named South African Genealogical Reference centre
http://www.geni.com/projects/South-African-Genealogical-Reference-C...

Private User
11/23/2011 at 1:17 AM

Thank you star. I will remember the name. Please just help me to take the English part from the Afrikaans one and then nobody will get mixed up.
Talk later.

Private User
11/23/2011 at 1:20 AM

Jeanette
Dank je vir jou bydrae. Ek hoop dat baie van ons Nederlandse vriende sal bydra aangesien ons dalk minder misverstande zal kry as ons in ons eie tale kan kommunikeer.
Ek voeg eersdaags as die donderstorms hier in Suid Afrika minder word meer inligting en skakels na ZA soekwerwe en Genealogiese inrigting by.
Mooije dach? IS dit reg?
Judi

Showing all 6 posts

Create a free account or login to participate in this discussion