F/a June Barnes

Started by Jan Moodie on Wednesday, December 28, 2011

Participants:

Showing all 19 posts
12/28/2011 at 9:30 AM

Hi June

It seems you have my grandfather's name (Jan Hendrik Roberts Moodie) in your tree. I'm maintaining our family tree on my computer and are particularly interested in the photo of Malcolm Mauritz Moodie or would like to know where you obtained it. The photo of Cecilia Jacomina is of her and her youngest son George.

12/28/2011 at 12:29 PM

Tagging June Barnes and Annie Kloppers so they'll be notified of your message. (FYI you can tag any Geni user / profile in a message by pasting the web address (URL) of the profile)

kind regards,

Mike at Geni

12/28/2011 at 11:11 PM

Thanks Mike!

Jan - the images were loaded by Annie so hopefully she will get in touch. I added the profiles as part of my research into the Pioneers of Rhodesia etc. project.

12/29/2011 at 7:13 AM

Hallo Jan,
The images added to the profiles are in the book: 'Pioneertrekke na Gazaland''. I have the Afrikaans version with all the names and photos.
Kind regards,
Annie

12/30/2011 at 10:49 AM

Hallo Annie

Jy het dalk intussen my boodskap aan jou gelees. Ek is lekker aan die slaap. Het Die Pieoniertrekke na Gazaland sowel as die Engelse weergawe maar het soveel jare laas daarin gekyk dat ek vergeet het die foto's is daarin.

12/30/2011 at 9:27 PM

Hallo Jan,
Ek is so bly jy het die Afrikaanse weergawe van die boek. Ek soek die laaste paar bladsye vanaf bl.190 tot die einde, dit is die bronne en persone geraadpleeg asb. Indien moontlik kan jy dit vir my scan en epos na: anko@bft-equity.com
My boek se laaste bladsye het deurgeloop met ons (ek) kleuterhandjies! Die boek is in 1943 gedruk en ek het die hele boek ge-scan om boeke te laat druk vir my seuns.
Ek kan vir jou al die Moodie fotos epos, ek het alles wat in die boek is op Geni geplaas.
Ek moet opgradeer op Geni om an te gaan, dit sal binnekort wees, intussen doen ek alles wat Geni my toelaat om te doen.
Ek het in 1976 saam met 'n Tom Moodie gewerk in 'n teken kantoor, ons het huisplanne geteken vir Bester Wonings in Pretoria.
My Oupa Willem Kloppers se suster, Anna Sophia is ook getroud met 'n Richard Moodie in Rhodesia.
Voorspoedige nuwe jaar vir jou en jou familie. Mag 2012 vol vreugde, vrede en voorspoed wees vir julle almal.
Vriendelike groete,
Annie Bekker (Kloppers)

12/31/2011 at 1:53 AM

Annie, ek scan vir jou die bladsye sodra die Nuwejaarsvierige agter die rug is. Intussen, voorspoed vir 2012!

groete

Jan

1/1/2012 at 11:51 PM

Have you seen this -

[PDF]
DIE GESKIEDENIS VAN DIE AFRIKANER IN RHODESIË (1890 ...
scholar.sun.ac.za/bitstream/...1/.../hendrich_geskiedenis_2010.pdf?...

Will exercise my Afrikaans but maybe of interest??

1/1/2012 at 11:52 PM
1/2/2012 at 2:28 AM

Thanks for thyis, June. I scrolled through it and saw a number of book titles and other sources I haven't been aware of. I owe you an email, but in the meantime Happy New Year!
Annie, weet jy van dié proefskrif?

1/2/2012 at 2:48 AM

The source that interest me is JL Hattingh's Die trekke uit die Suid-Afrikaanse Republiek en die Oranje-Vrystaat 1875-1895, but this is a doctoral thesis at the University of Pretoria

1/2/2012 at 3:28 AM

Hallo June,
A very happy new year to you all. May the new year be full of blessings to you all.
Thank you for this link, I had a look at it and I know that a lot of relatives will appreciate this link very much.
Have a pleasant day on Geni, I follow you and the Welensky family is now on its way on Geni.

1/2/2012 at 3:31 AM

Hallo Jan,
Ek het nou vinnig deurgekyk en dit is baie intersant. Ek gaan dit vir my familie deurstuur wat dit baie gaan waardeer.
Mooi dag vir julle.

1/2/2012 at 6:22 AM

I love these discussions! - Moet net nie skinder nie!

1/2/2012 at 10:45 AM

Skinder? Ons?

1/2/2012 at 12:48 PM

Nope, but it feels eavesdropping! - just clearing my throat to let you know somebody is listening. Die Zambiërs skinder mos nie!!

1/3/2012 at 5:08 AM

Yep - maybe Annie and Jan should move on to personal messaging!

Private User
1/3/2012 at 5:33 AM

Hi almal/all,
My dear June, let me and Daan know when we must start the tutoring in Afrikaans. Although you are getting pretty sharp.
Maybe you can start me on English grammar.
Juds

1/3/2012 at 6:51 AM

Nou word daar lekker gekuier op Geni, almal terug in die boom en bedrywig. Mooi dag vir julle.

Showing all 19 posts

Create a free account or login to participate in this discussion