Stamboom

Started by Cornelis Adriaan Costerus on Wednesday, January 4, 2012

Participants:

Showing all 4 posts
1/4/2012 at 3:59 AM

Ongelukkig kan ek nie verder terug in tyd gaan op Geni met die stamboom nie. Hulle vra $8 per maand om meer mense by te voeg :(

1/4/2012 at 4:03 AM

Adrianus 1864 Martijntje Schildkamp

Cornelis 1821 Lena Verhoog

Cornelis 1798 Annigje Nap

Antonie 1766 - 1792 Aaltje Verwoerd
Cornelis Jansz 1729 - 1792 Neeltje Verwey

Jan Gijsen ca 1690 Marrigje Cornelisse Bergshoef**
**

Gijsbert 1648 - 1704 Geertruijt de Wit

Albertus 1642 - 1683 Elizabeth T'Wild

Gijsbert Albertsz ? Maria Jansdr Vermey

1/4/2012 at 4:12 AM

n Paar dinge wat julle dalk mag interresant vind:

Aletta (Aaltje) Verwoert is een zuster van Hendrik Verwoerd 1772-1813. Deze Hendrik staat in de stamreeks van Hendrik Frensch Verwoerd, voormalig premier van Zuid-Afrika. (http://home.hccnet.nl/w.verwoerd/philips_verwoerd_1545.htm).

Ons voorvader Gijsbert Costerus het in 1702 leiding geneem toe die dyk die Waterskap van Woerden bedreig het. Hier is n beskrywing van die gebeure:

http://igitur-archive.library.uu.nl/sabine/2011-1021-200249/HEEM_19...

1/6/2012 at 4:55 AM

n Boek geskryf deur Albertus Costerus se ander seun "Bernard"

http://books.google.co.za/books/about/Historisch_verhaal_ofte_Eene_...

Baie interresante geskiedenis/

Showing all 4 posts

Create a free account or login to participate in this discussion