Namibian Progenitors

Started by Daan (Daniel Jacobus) Botes b2..h3 on Saturday, January 7, 2012

Participants:

Related Projects:

Showing all 27 posts
1/7/2012 at 4:06 AM

Reading through an old book ( A school prize to my late eldest brother in the early 1950's): Herinneringe van Suidwes Voortrekkers ( Recollections of Namibian settlers) by PG Visser (1940) I became aware again of numbers of South Africans trekking into Namibia, Botswana, Angola and Southern Rhodesia in the early 1880's becoming in fact the progenitors for those family branches in other Southern Africa countries. Reading through the history of Namibia, where the Germans later annexed South West Africa/ Duitswes Afrika/Suidwes Afrika and about the German Settlers and the Nama, Herero and Ovambo wars, one realizes that this was another significant movement in the Southern Africa arena. Also taking into account that some of the Nama tribes ( Witboois / Witkams / Basters / Bondelswarts and other originated from South African indigenous groups.

My contention is that somehow these must also be catered for in the Southern Africa umbrella June / Sharon / Mau?

1/7/2012 at 4:42 AM

Absolutely! Start a project!!!!!

Private User
1/7/2012 at 6:03 AM

Ok I know nothinig about it. I have photo's in my drawer from way back when I visited my brother and his family when they sayed there.
It should be somewhere in my history books as well. The old Suidwes Afrika?
Then it must be.
Manibië I suppose was Rhodesia. I do have a photo of the entrance to Rhodesia with mom standing underr\ it. Way back.

1/7/2012 at 7:07 AM

Basters - would they not fall in with the Griquas?

The-Griquas-of-Philippolis-and-Kokstad-South-Africa

1/7/2012 at 9:56 AM

On the run again - will see what can be concocted after my return from Zambia.
June I believe the Basters (completely seperate from Coloureds) has strong links with the Griquas and Germans(if not too sensitive). I can't remember the tribe which Jan Jonker Afrikaner/Afrikaander leader of the Witkams was but he came from Winterhoek near Tulbagh and named Windhoek originally Winterhoek, because of the similarity of the mountain ranges in Windhoek and Winterhoek.

1/7/2012 at 10:29 AM

Enjoy your trip Daan!

1/8/2012 at 4:52 AM

Good idea, Daan (Daniel Jacobus) Botes b2..h3 - I'll look to where we should be including it. Can you help there too?

1/8/2012 at 7:09 AM

Where it fits in under the umbrella, I am not quite sure, but I believe they should be very similar to the old Rhodesias.
I will first draw up some framework and the we can discuss where it slots in having indigenous Ovambo, Kavango, Caprivian, Tswana, Herero, Bushmen, Bergdamara, Nama ( Velskoendraers, Bondelswarts, Swartboois) and incomers like Oorlam/Witboois/Basters ( coming from Griqua, Tswana, Cape colonists), White Trekkers together with coloured workers), Germans, English missionaries(1820 settlers?) and Dorslandtrekkers via Angola.

1/8/2012 at 7:30 AM

Sounds really good. Thank you.

Private User
1/8/2012 at 9:43 AM

Ek het vir afgelope22jaar+ in Namibia gebly. Ek het op interesante tak van Green familie afgekom, ons het altyd in familie gehoor van groot oupa grootjie James Benjamin Green se broer wat destyds in Namibia gaan woon het.. volgens ek kon vas stel was hy n vroeer inwoner van Walvisbaai. Ek het in ou Suidwes geskiedenis boek op 'n John Green afgekom wat verkenner en groot wildjagter in Noorde van Suidwes was. blykbaar is baie staaltjies oor hom vertel. nl. dat hy destyds die eerste blanke was wat VICTORIAVALLE besoek en gesien het. daar is ook 'n staaltjie dat hy op 'n stadium van die swart kapteins bymekaar gekry het om gevang te word deur Duitse magte.. Hul het nie opgedaag nie en hy moes hul self skiet waarna hy na Otjinbingwe wat toe hoofstad was gevlug vir beskerming van die horde wat hom agtervolg het. Daar is verder 'n groot hoeveelheid geskiedenis van Suid Afrikaners en europeers wat hul daar gevestig het in Duitse Areas

1/8/2012 at 11:03 AM

Dankie 7e neef - net een maal verwyderd!
Ek het my eerste 33 jaar daar gewoon. I appreciate your contribution and you must certainly contribute once we start putting this together

1/12/2012 at 12:16 PM

Ivm die Basters - ek het ook groot geword in die ou Suidwes en het geleer dat die Basters van iewers uit die Kaap kolonie getrek het en hulle gevestig het by 'n plek wat hulle Rehoboth genoem het. Ek dink dit het 'n godsdienstige betekenis. Hulle is nie verwant aan die "Kleurlinge" van Namibie nie en ook nie aan die Duitsers nie. Hulle het Afrikaanse vanne soos Beukes, dan is daar ook Diergaards. Hulle lyk ook heel anders as die Kleurlinge en trouens meer na blankes. Hulle is en was nog altyd baie gesteld op hul onafhanklikheid as 'n nasie en gemeenskap en het ook 'n Volksraad gehad.

1/12/2012 at 12:29 PM

Daar is 'n boek "Geskiedenis van die Suidwes Voortrekkers" - my ouers se kopie het ongelukkig vermis geraak - wat die oorloe tussen Hendrik Witbooi en Maherero en die Duitsters mooi uiteensit asook botsings van die Witboois en Suid-afrikaanse koloniste.

1/12/2012 at 12:47 PM

Dankie Johan, ek het talle Google soeke bekyk soos Wikipedia en andere wat sommige van my geheuefoute regstel hierbo. Jou feite klop daarmee.

Verder welkom hier en ek meen ek eien jou op jou profielfoto. Ons was saam op Mariental in st 6-7 met Nikkie Greeff en Boesman van Niekerk die hoofde.

1/15/2012 at 1:40 AM

June, ek lees nou eers jul bespreking oor Namibië. Nee die Basters van Rehoboth is 'n etniese groep op sy eie en ja Johan hulle is baie gesteld op hul onafhandlikheid. Ek is in die suide van Namibië gebore en woon nou in Windhoek. Deesdae se kinders leer heelwat oor die trekke van die Basters en kan ek gaan lig opsteek by hulle as julle dit nodig het. My pa het in 1946/47 braak grond van die destydse Suidwes Regering in die Bethanie distrik gekoop.

1/15/2012 at 1:41 AM

June, ek lees nou eers jul bespreking oor Namibië. Nee die Basters van Rehoboth is 'n etniese groep op sy eie en ja Johan hulle is baie gesteld op hul onafhandlikheid. Ek is in die suide van Namibië gebore en woon nou in Windhoek. Deesdae se kinders leer heelwat oor die trekke van die Basters en kan ek gaan lig opsteek by hulle as julle dit nodig het. My pa het in 1946/47 braak grond van die destydse Suidwes Regering in die Bethanie distrik gekoop.

1/15/2012 at 2:46 AM

Help Sarellen! Can't understand all of that - Daan! translate please!

I have two very interesting books on the Griquas - these I have onbly dipped into - one is a little studious - "Adam Kok's Griquas" by Robert Ross

The other is "Children of the Mist" by Scott Balson which has been written in a narrative format and is easier to read. All fascinating stuff!

1/15/2012 at 2:56 AM

Sarelien,

Dankie vir jou inset! Dalk kan ons nog insette ruil as ek in Junie via Nam op pad is Zambië toe.

Ek kyk tans na al die bevolkingsgroepe en dit is nie duidelik presies hoe sake inmekaar steek nie en verskil dit ook van wat in die vroeë 50's op skool geleer is.
Ek was gelukkig om van die oumense te ontmoet soos Dirkie Smit wat Swartmodder oorleef het. Had ek maar geweet wat ek hom 60 jaar later wou vra!
Ek het ook gesprekke met Dr Budack in die 60's gehad oor sy navorsing, maar in kort was daar die een stam uit Suid Afrika wat vermeng was met blankes wat die ander Namastamme aangeval het en uiteindelik saamgesnoer het. Sommige noem die Oorlam en die Basters in dieselfde asem en ander die Oorlam en die Witkams in dieselfde asem. Dat die Griekwas sterk figureer en blankes van die Noordkaap is gewis en ek dink as mens deur die Beukesse, van Wyks en Diergaardts werk, sal mens seker die antwoord kry.
Wat ek dus tans na kyk is objektiewe gesaghebbende insette dat die Basters en die Witkams dieselfde of verskillende groepe was. Enige insette om dit op te klaar sal ek verwelkom asook samewerking as ons later die totale ou Suidwes-Afrika in konteks kan plaas t.o.v die SA genealogie

1/15/2012 at 10:33 PM

Hallo Daan
Ek het ook in die ou Suidwes grootgeword. My oupa het die land binnegekom in 1920 vanaf Darling distrik, n plaas gekoop sonder water in Gibeon distrik.Verneuk, Die plaas net so gelos en n ander een gekoop naby Mariental. Die plaas is deur die vorige eienaars van die Namas gekoop. Die plaas is aangeval deur die Namas en gevegte het plaasgevind.Ek is in besit van n bandopname oor die Geskiedenis van Dassiesfontein en vertellings van gevegte met die Namas in Mariental omgewing deur n vroéer bewoner. My pa was ook deel van n kommando wat in die 1920`s in die Warmbad omgewing met n inheemse bevolking slaags was

Private User
1/16/2012 at 1:52 AM

Wow Marius. Dit is awesome. Ek sal baie graag die Geskiedenis wil lees asook die inligting van die kommando wat in 1920's in Warmbad was. Weet jy watter veldcornet dit was?

1/16/2012 at 4:20 AM

En ek was saam met 'n Marius Kirsten ook op skool in Mariental - hy was bietjie jonger, maar ook in die koshuis. What about a Mariental Sekondere skool reunion!!

June we were deliberating about the Basters and their relationship to the Namas with Johan and Sarelien producing some more accurate facts than those I tried to impress you with! We will certainly touch on all those sources to come up with the Namibian Coup!
By the way Johann was with me in Std 6 in Mariental in 1956 and Marius, I think about 2 years our junior. You see June although we were only taught English Oral on Thursdays just before the long sandwich break, we still do remember after 56 years!!

Judi, The book I mentioned in the introduction turned out to be about the Brand family moving from Piketberg to Namibia in 1889, decribing all theit trials and tribulations and the wars with the Nama including the Battle of Kub which was very similar to the Battle of Bloodriver and guess what?

These were the ancestors of my brother in law Brand whom were looking for ages supplying all dates and photographs which you can view on Geni!!

1/17/2012 at 6:16 AM

Daan
Yes, Yes I like the idea of a reunion. Although the hostel and secondary school doesn't exist any more, the memories is still alive. Could you remember the asbestos prefab classrooms and sleeping quarters. Meant to be temporally that became for all practical reasons permanent. Daan julle was grootoutjies in 1956. Ek was toe in Sub A. My broer Gerhard was in Std 4 en my ouer broer Gys in Std 9 Paarl Gym, maar ook deur Mariental Sek. My older brother Gerhard and Derick (older than Gys) is still living in Hardap. Retired farmer. Derick is a story teller and would be able to get stories about people he knows coming from that area. Ja Daan the only English that we were taught was half an hour once a week in the classroom.

1/17/2012 at 6:27 AM

Hallo Judith
Ek sal meer probeer uitvind van daardie konfrontasie in die Warmbad omgewing. My pa is al in 1982 oorlede, maar het daarvan melding gemaak. Sal by my ouer broer Derick meer probeer uitvind.

Private User
1/17/2012 at 6:35 AM

Hi all,
Dankie Daan en Marius.
I am back from the archives but tired. I will speak later tomorrow or so. I had the wonderful pleasure of meeting one of our big Geni people, Hennie Sterrenberg Breedt there and we had a lekker talk. A real wonderful person and a real researcher.

1/17/2012 at 5:31 PM

WOW Judi dis ekke nie Hennie nie LOL

1/18/2012 at 5:08 AM

Willem van jou Bree(d)(t) verwante was darem in hierdie land, dus enige bydrae van jou kant- veral oor die Nama veldslae (Skerpioenveldtog?!) is welkom.
Judi het weer gepraat met haar sleutelbord en onthou die kognitiewe vemoë (geheue) begin blykbaar al degenereer vanaf 45!!

Private User
1/19/2012 at 1:15 AM

Ag man groot askies Willie. Jy het mos nou self gesien ek probeer duisend en een dinge inpas. Die geheue Daan is 'n probleem - maar grootliks by mans. By ons vroue, wat gewoond is om 7 dinge gelyk te doen, begin dit eers op 70. LOL

Showing all 27 posts

Create a free account or login to participate in this discussion