oosthuizen

Started by Marius Oosthuizen on Sunday, June 23, 2013

Participants:

Showing all 4 posts
6/23/2013 at 9:21 AM

Hallo

Ek wonder of jy my kan help met my oupa se geskiedenis . Sy naam was Johannes Jacobus Theodoris Oosthuizen en sy geboorte datum is
23 may 1872 en sy datum van dood is 27 februarie 1941 . Hy is dood in calitzdorp suid afrika . Sy eerste vrou se naam was Isabella en haar nooiens van was fourie en sy is gebore 08 may 1880 en dood 17 ocktober 1954 .

Groete Marius

7/16/2014 at 3:33 PM
7/22/2014 at 11:41 PM

Hallo
I can't see the link. It is just a blank page.

5/21/2015 at 3:47 AM

Hi Jan,
Ek het nou weer die link van jou probeer volg - hy sê jy moet vir my access assign. Ek het op die link geclick, vlag hom maar net aan ju kant asb?

Groete,
M

Showing all 4 posts

Create a free account or login to participate in this discussion