Is dit die oorsprong van die van Hyman/Heyman in Suid-Afrika?

Started by Louis George Reynolds on Monday, July 21, 2014

Participants:

Showing all 2 posts
7/21/2014 at 1:11 AM

Inligting op RootsWeb gevind.

Hierdie is die pa- in Duitsland...... Een van sy seuns is - Johan Henrich Eijman b: 8-JUN-1675 - die stamvader

--------------------------------------------------------------------------------

ID: I3718
Name: Arnd Joes Eijman
Sex: M
Change Date: 27 FEB 2007
Birth: 1631
Baptism: kath
Death: 13-APR-1701 in Alfhausen,Niedersachsen,Deutschland
Reference Number: Ankum/NL
Occupation: Kaufmann zu Alfhausen
Note: Ehefrau unbekannt.Hat 2 Kinder

Marriage 1 Anna Graemann
Children
Has Children Hermanus Eijman b: 1665 in Alfhausen,Niedersachsen
Has No Children Anna Eymann
Has Children Johan Henrich Eijman b: 8-JUN-1675 in Alfhausen,Niedersachsen,Deutschland
Has Children Johann Eijman b: 8-JUN-1682
Has No Children Margarete Katharine Eymann b: 26-NOV-1684





1)Johann Heinrich Eyman, SV/PROG
Birth:
Immediate Family: Son of Hermann Heinrich Eyman
Husband of Anna Margaretha Beukes, b4c13 SM
Father of Johan Hendrik Heyman, b1 and Anna Cornelia Wilhelmina Eymann, b2

Nou hier is waar die vanne verander na Heyman en Hyman. Ek sal elke kind moet naspeur om te kyk of dit later by ons Hymans aansluit.

2) Johan Hendrik Heyman, b1
Birth: October 19, 1776
Immediate Family: Son of Johann Heinrich Eyman, SV/PROG and Anna Margaretha Beukes, b4c13 SM
Husband of Anna Louisa Buys
Father of Jan Philippus Heyman, b1c1; Petrus Jacobus Heyman, b1c2; Stephanus Johannes Hyman, b1c3 and Johannes Nicolaas Hyman, b1c4
Brother of Anna Cornelia Wilhelmina Eymann, b2


Added by: <private> Preller on May 17, 2011
Managed by: Judith Susanna Hendrika Marais, b2c1d6e5f2g7h7i12j2 and 2 others, Michael and Leon Johan Pierre van Aswegen, a1b1c5d2e5f7g5h3 « less


Dalk het ek die kat aan die stert beet, maar ek glo nie. Die bewyse hierbo spreek vanself. Ek het einlik net ‘n kommentaar opgevolg en op hierdie inligtigting afgekom. My stamboom begin met David Izak Hyman 1868 - 1927 ... sy vrou Anna Cecilia Elizabeth Hyman (Le Roux) 1876 - 1949

6/3/2015 at 8:33 AM

Ek het hierdie inligting ook nagegaan. Volgens Prof Eyman in Duitsland is dit die regte familie maar hierdie persoon is waarskynlik die oupagrootjie van Johann Heinrich.
en die oupa van Herman Heinrich.

"Johan Henrich Eijman b: 8-JUN-1675 in Alfhausen,Niedersachsen,Deutschland"

Hy het die volgende kinders gehad:
5. January 1698 Hermann Arnold EIJMAN ♂(Daar is geen nageslag navorsing bekend van hom nie. Hy kan dalk die verlore skakel wees wat ons soek. Sy seun sal dan Herman Heinrich wees en Johann Heinrich sy kleinseun.)

12. July 1699 Maria Margarete EIJMAN ♀
19. February 1702 Johan Henrich EIJMAN ♂ (Nageslag is bekend)
2. February 1705 Arnoldi Henrich EIJMAN ♂(Nageslag is bekend)
12. August 1708 Anna Christina EIJMAN ♀
5. February 1713 Herman Adam EIMAN ♂ (oorlede met geboorte)

Showing all 2 posts

Create a free account or login to participate in this discussion