Geboorteplek van Sara Coetzee

Started by Andries Stephanus Gauché de Villiers on Friday, January 22, 2010

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 2 posts
1/22/2010 at 2:08 AM

Op my persoonlike stamboom is dit aangeteken dar sy in Stellenbosch gebore is, maar ek het nie bevestiging daarvan nie, ek ek kan nie onthou waar ek die inligting gekry het nie.

Haar pa, Dirk Coetzee, was 'n Kaptein in die "infantry" te Stellenbosch 1707.

Private User
1/22/2010 at 2:30 AM

Dankie Gauchè.
Ek glo nie die geboorteplek is so 'n issue nie, maar ons kan aanlyn by die Stellenbosch doopregistrasies kyk.

Showing all 2 posts

Create a free account or login to participate in this discussion