Jong die ding het my nou sommer dubbel en dwars op gesit. hoe maak ek nou om die ding reg te kry. Dit lyk asof Derick nou drie seuns het met die naam Eben Human.
Hoe gaan dit daar by julle? Jis dit sal lekker wees om julle weer te sien.
groet vir almal.