Hi , jammer om te pla maar iets lyk nie vir my reg nie . Petronella se sterfdatum moet foutief wees . Sy kon onmoontlik 19 jaar oud wees , in 1735 trou , in 1736 sterf en boonop 8 kinders hê ? Ek het self nie 'n sterfdatum vir haar nie maar hier is beslis iets verkeerd .
Private User
4/2/2010 at 7:49 AM
Maria dit gaan maar nog ietwat mal. Dankie vir die verwysing. Ek sal beslis kyk. Daar is heelwat sulke "grysareas", wat hoofsaaklik kom a.g.v. verkeerde profiele, regte name.