Hi all, From what I can glean, Albertus was born in 1698 and died either in 1771 or 1784. The current date of birth and death in this profile is born 1697 and died 1699? Does anyone have a specific reference for birth and death?
Hi Judith, Ek is eintlik 'n engelse van Zyl (my oupa: Daniel Dawid "Don" van Zyl het in '
in 'n huis waar engels gepraat is groot geword (sy ma is oorlede met sy
geboorte)) Die Albertus waarvan ek praat is ook bekend as Albertus van Velsen en
hy is Willem (Stamvader) se tweede kind. Ek het 'n klomp van Zyl's in 'n Excel
Spreadsheet. My oupa grootjie is in Montagu geboore, maar kry hom nerens op
die internet, dus kan ek nie my pad terug kry na Willem toe, al weet ek ek is een
van die baie Montagu van Zyls.