Potgieter/Kruger boom

Started by Private User on Thursday, January 20, 2011

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 16 posts
Private User
1/20/2011 at 11:40 PM

Hallo almal,
Ons het regtig hier met 'n probleem te make.(Afrikaans) ek bedoel die make!!!!
Ene Wiets Klopperz het hier gemerge.
Die hele boom is deurmekaar en ek kry net mooi niks reg nie a.g.v. die probleem.
Die koppeling wat ek glo die hele ding kan regkry is Gerrit Johannes Kruger en gert Kruger.
Hulle word albei gewys as die pa van Jannetjie Levina Catharina Kruger. Sy is getroud met Stephanus Johannes Kruger.
Hierdie boom is wragtig goed nagevors reg aan die begin van die Geni jare. Ekself het dit opgesit en toe die dae toe merges nog veroorsaak het dat die persoon wat merge die profiel kry, het die oorgegaan in die hande van Debbie Ross-Brooks(Potgieter). Sy is 'n niggie van my skoonsus en 'n jarelange vriendin van my. Sy is nou weer baie bedrywig op Geni nadat sy vies geraak het vir die deurmekaar spul so 'n paar jaar gelede. Sy woon nou in Kanada en het jare terug al met haar navorsing begin toe sy in Randfontein gewoon het.
Gerrit Johannes Kruger, b6c2d4e2. Wietz kloppers added the Gert

Mauritz kan jy asseblief kyk of jy iets daaraan kan doen. Debbie is bereid om so mettertyd haar profiele te verander na die formule/metode wat ons nou gebruik, alle name in eerste kolom en nooiensvan in alle profiel kolomme. Dit is volgens wat ek kan sien maar die groot probleem hier.
Hy, Wietz, het gemerge op voorname en ek sien 'n klomp van daai wit blokkies ondertoe in die boom wat net 'n voorletter en van bevat.
Die gegewens is korrek soos Debbie se profiele. Dit is ook hoe myne aan die Marais/du Plessis kant inpas met 'n blou lyn na haar pa.
Maar haar lyn gaan nog steeds a.g.v. die merge rooi en verbind deur my skoonsus, wat wel haar direkte niggie is.
Judi

Mauritz
1/21/2011 at 12:28 AM

Hi Judi, sover ek kan sien is dit 'n boom wat Wietzie begin 2009 gebou het wat nou na vore gekom het me die merges en Deborah se terugkom.. Ons sal gou gou uitsorrteer..

1/21/2011 at 1:53 AM

"daai wit blokkies ondertoe in die boom wat net 'n voorletter en van bevat." Hierdie is een van my frustrasies van geni se profiel bestuurders. Ek wens hulle wil saamwerk en die profiele reg opstel.e
groet

Mauritz
1/21/2011 at 3:27 AM

Nog 'n ou outjie in die mix net om dinge nog moeiliker te maak.. Richardt Kruger Sal Geni vra om sy profiele vir ons los te maak. Wietz speel darem ook nou saam (Dankie dankie!!!) en het collaboration met paar van ons aanvaar, so dit sal makliker gaan daar...

Mauritz
1/21/2011 at 3:35 AM

Sien wat gebeur as jy ons aleen los Judi ;-)

1/21/2011 at 11:28 AM

Wietz Kloppers is na my mening baie verantwoordelik en sal graag help met uitsortering. Judi hoe sien jy hy het gemerge - ek kry nie sy naam onder revisions nie?

Private User
1/21/2011 at 6:41 PM

Thanks Juds, I hope my profile is now open for anyone to help merge my profile and thanks for all the assistance. I am working hard on the tree and have fixed the "Mulders and a few of the Kloppers. Ek waardeur almal se samewerking. Met n nooiens van Potgieter, moet ek die taal bietjie praat. Ek verlang om die Afrikaans taal te hoer of is dit hoor.

1/22/2011 at 11:11 PM

Debbie! Debbie
Gelukkig sê dit in onskuld, maar hoor is goed - the other one is to prostituse!!

Private User
1/22/2011 at 11:32 PM

Haai oom Daantjie! Wat sê jy daar? Geluukig weet ons om jou nie altyd kop toe te vat nie.
Debbie you said it correct and oom Daantjie loves it - nê oom Daantjie.
Daan, hy - Wietz - is by veral die Potgieter, Marais, ens. bome - in. Dalk het hy lanklaas gewerk. Ek sal bietjie vir jou 'n link stuur. Nou eers besig met die Genesis - groot werk.
Daarna is ek op datum en sal ek weer my kant bring.
Gister het ek die hele dag spandeer om al my navorsing in Pretoria na my dierbare kliënte toe deur te stuur.
Juds

Private User
1/22/2011 at 11:33 PM

Askies Mauritz,
Ek sien nou eers jou kommentaar. Sien ek het hard gewerk. Ek sal nou weer aandag skenk en belowe - as telkom saamspeel en die weer foeter nie weer ons ADSL lyn hier in die dierbare Rand op nie, sal ek nou weer elke dag kan help.

Private User
1/24/2011 at 4:29 AM

HI Judith, Dit is (hy-Wietz) en is baie jammer as ek die werke vir jou omgekrap het. As daar enige iets is wat ek kan doen sal ek help. Ek het die boom wat ek begin het in 2009 begin en van die klopper/s bron gebruik gemaak. (Daar was 'n groot ingetrouery) tussen die Potgieters/Kloppers en Mulders wat ek nog self probeer uitsorteer maar maklik is dit nie wat almal het tydens die samestelling van die bron nie altyd die regte name en spelling van die name gegee nie. Ek vermoed dat baie mense wat inligting gegee het noem name gegee het en dan kom die probleem tydens die gemerge om die regte (Gert met Gerrit) soos party hom geken het te merge. Nogtans as ek kan help met wat ek gebruik het sal ek jou help waar ek kan.

Private User
1/24/2011 at 4:49 AM

HI hy- Wietz,
Dit is Judi en geen probleem nie. Wag tot jy by die punt kom waar hulle Marais/v d Merwe/Pretorius/Retiefs, begin saamsmelt. Dan gaan jy 'n ding sien.
Ernstig, daar is regtig nie 'n te groot probleem nie. Dit is maar een van die lyne wat ek intensief nagevors het, maar elke dag kom daar tog iets, nuuts of iets deurmekaar.
Ongelukkig is dit moeilik op 'n werf soos Geni, om veral in verlede, die Genealogiese terme reg te kon gebruik, en het ons in die begin veral, maar soms op allerhande maniere probeer om die lyne reg te kry. Soos Judi-Judiths en wat daarop volg.
Ek glo nie ons colaborate nie, ek sal gou kyk, indien nie glo ek dat jy in dieselfde boom as my man se familie is, en dan nooi ek jou uit na collaborater/familielyn.
Baie dankie vir die antwoord en as daar enige iets is waarmee ek kan help is jy welkom om my te kontak.
Sterkte hoor,
Judi

Mauritz
1/24/2011 at 5:14 AM

Ek sal julle laat weet as ek my eerste review van die Jacob Krugers klaar het, dan kan julle almal inspring en help regmaak ;-)

Private User
1/26/2011 at 5:52 PM

I think that my father, Burgert Adriaan Potgieter has 2 logins and he decided to create another tree. I have been into his one profile using his logon etc and everything is good. Now the other one Burgert Adriaan Adriaan Potgieter, SR , I think was also created by him and he added 6 profiles, I will try and get hold of him and hope he remembers. Hold thumbs for me.

Mauritz
1/26/2011 at 11:51 PM

Debbie, If you can see the non-used 6 profiles, just report it to Geni@help.com with the above detail and they will add you as managrer ... Same thing can now be done from the "More" button on the profile where there is an option "Report" -> "abandoned" profile. Same message there should have the same result.

Private User
2/7/2011 at 12:36 AM

Thank you Mauritz and Debbie. I hope we can sort this out soon. As you know they are all in my own direct lines.
Groete en lekker week julle.
Juds

Showing all 16 posts

Create a free account or login to participate in this discussion