More detail

Started by Cornelis Hendrik Loots, g3h1i2 on Sunday, May 15, 2011

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 5 posts
5/15/2011 at 10:59 AM

Can anybody help me with more info regarding Stephanus Johannes Hyman?

5/16/2011 at 11:28 AM

Stephanus Johannes Hyman, b1c3 was married to Anna Catharina Jacomina Hyman, b1c3d2 and they lived on a farm near Marydale in the Northern Cape. I will appreciate if anyone can help me with his parents.

<private> Preller
5/17/2011 at 1:30 AM

Cornelis. Miskien beter om die tipe vragie in een van die Suid Afrikaanse projekte te vra. In die publieke geselsies raak dit weg in die warboel en baie min mense sal dit hier raakloop. http://www.geni.com/projects/South-African-Stamouers-Progenitors sal seker beste wees... Ek het hom gevind vir jou onder Eyman in GISA. Sal vir jou opkonnekteer.. Groete, Mauritz

5/18/2011 at 8:32 AM

dankie Mauritz.

5/20/2011 at 1:49 AM

Hi Cornie, probeer vir Petrus Fourie van Postmasburg. Hy werk eintlik met die Noordkaapse Fouries, maar is op Marydale gebore. Dalk het hy iets raakgeloop in sy navorsing. Jou ma en pa ken sy ouers, het heuning by die oom gekoop. Sy e-mail is pjfourie6@gmail.com.
Hoop jy kry iets.
Sarelien

Showing all 5 posts

Create a free account or login to participate in this discussion