Soek Aletta Catherina Maria Helena se voorgelag

Started by Frans van der Merwe Oosthuizen on Monday, May 23, 2011
5/23/2011 at 12:33 AM

Hello,

Ek is op soek na die pa van Aletta Catherina Maria Helena Hitge, getroud met Ockert Almero Oosthuizen, en dogter van Sophia Johanna MOCKE.

Aletta Catherina Maria Helena Oosthuizen

Sal gaaf wees as iemand kan help!

Dankie,
Frans

Create a free account or login to participate in this discussion