Abraham Bastiaansz Pyl, SV/PROG (c.1665 - 1703)

‹ Back to Pyl surname

Is your surname Pyl?

Research the Pyl family

Abraham Bastiaansz Pyl, SV/PROG's Geni Profile

Records for Abraham Bastiaansz Pyl

5,860,095 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "Pijl"
Birthplace: Zonnemaire, Schouwen-Duiveland, Zeeland
Death: Died in Cape, South Africa
Managed by: June Frances Kotzee
Last Updated:

About Abraham Bastiaansz Pyl, SV/PROG

http://www.stamouers.com/


Abraham Bastiaansz PYL het voor 1690 met Cornelia CORNELISSE van de Kaap getrou. Cornelia was 'n voorkind van Catharina Malabar en Cornelis Claasen van Utrecht, sy was gedoop 18 November 1674. Hy was 'n wamaker van 1685 - 1703. Op 28 September 1703 word Pyl deur die kinders van die vryswarte Jan Luij van Ceylon uit die rivier gered en na hulle huis geneem. Later die aand het Pyl sy eie keel met 'n mes gesny en is vyf dae later dood. Jan Prieur du Plessis het hom verpleeg. Voordat hy dood was het hy verklaar dat sy vrou die oorsaak van sy dood was. Pyl sterwe 'n paar dae later. Sy trou weer 17 April 1707 Richard Adolf Rigt VAN TONDEREN.

KINDERS

  • b1 Sebastiaan gedoop 5 Feb 1690, X 16 Feb 1710 met Susanna Putter, XX Hans Kuun
  • b2 Anna gedoop 27 Mei 1691
  • b3 Catharina gedoop 16 November 1692, X 14 Jul Willem Botha, XX 11 Nov 1731 Ockert Britz
  • b4 Johannes, gedoopt 8 Jan 1696, gehuwd met Maria van Eck
  • b5 Maria, gedoopt 9 Augustus 1697
  • b6 Elisabeth, gedoopt 18 Oktober 1699
  • b7 Barend, gedoopt 20 November 1701
  • b8 Hendrik, gedoopt 14 October 1703

de Villiers gee die volgende kinders:


Bronne:

  • GC de Wet Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting 1657-1707
  • CC de Villiers Geslachtsregisters der Oude Kaapsche Familien
  • M Upham, "Claas van Malabar" in N Claassen, & GH Claassen, Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika, Centurion, Outeurs, 2001.

Saamgestel deur: AM van Rensburg

view all 13

Abraham Bastiaansz Pyl, SV/PROG's Timeline

1665
1665
Zonnemaire, Schouwen-Duiveland, Zeeland
1670
1670
Age 5
Zonnemaire, Netherlands
1690
February 5, 1690
Age 25
Kaapkolonie,Suid Afrika
December 1690
Age 25
Kaap de Goede Hoop
1690
Age 25
1690
Age 25
Kaapkolonie,Suid Afrika
1692
1692
Age 27
Stellenbosch, Cape, South Africa
1695
1695
Age 30
Cape of Good Hope
1697
1697
Age 32
Kaapkolonie,Suid Afrika
1699
1699
Age 34
Kaapkolonie,Suid Afrika