Abraham Benjamin Joubert

Is your surname Joubert?

Research the Joubert family

Abraham Benjamin Joubert's Geni Profile

Records for Abraham Joubert

698,452 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

About Abraham Benjamin Joubert

Uit die Joubert-boek (2e uitgawe): 'Hy het aan die slag van Bloedrivier deelgeneem. Hy was die eerste landdros op Nazareth (Middelburg), Tvl. Hy was ook die afgevaardigde ouderling na die NG Kerk se sinode in Utrecht, Natal waar hulle toestemming gekry het om ’n nuwe gemeente in Middelburg te stig. Toe hulle nie ’n bouer kon kry nie, het hy self die bouwerk onderneem en die eerste grasdakkerk in Middelburg gebou, terwyl hy met sy werk as landdros voortgegaan het. Die kerkraad skenk aan hom ’n erf vir dienste gelewer. In 1875 koop hy nog twee erwe. Die huidige hofgebou is op die perseel gebou. Boer op Witkoppie by Spekboomrivier, Ohrigstad en later op Kafferspruit, Ermelo.'

d4 Jacobus Petrus = 23.4.1775 x Rachel Cornelia VAN JAARSVELD d.v. kmdt. Adriaan van Jaarsveld

e10 Abraham Benjamin * 16.4.1815 = Graaff-Reinet 23.4.1815 † Ermelo 17.9.1887 x Cradock 24.1.1836 Anna Francina ROETS (b5c3d3) xx Sep 1838 Anna Francina ROETS (b5c2d5) xxx Susanna Maria DE JAGER † Kafferspruit, Ermelo 21.3.1896 (84.-) wed. Fourie en d.v. Lodewyk de Jager en Engela Adriana van Niekerk

NOTE - he was twice married to Anna Francina Roets (the first one, b5c3d3, was killed at Blaauwkrantz; he married her cousin - the second one, b5c2d5, in Sep. 1838).

f1 Jacobus Petrus x Anna Susanna Johanna van Niekerk

f2 Johannes Nicolaas Rudolph x Elizabeth Daniellina Maria Gouws

Lede van die Wenkommando wat deelgeneem het aan 
die Slag van Bloedrivier, 16 Desember 1838:

Joubert, Abraham B.

view all

Abraham Benjamin Joubert's Timeline

1815
April 16, 1815
April 23, 1815
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1836
January 24, 1836
Age 20
Cradock, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
1838
September 2, 1838
Age 23
1840
June 30, 1840
Age 25
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1844
1844
Age 28
1863
December 13, 1863
Age 48
Lydenburg, Ehlanzeni, Mpumalanga, South Africa
1887
September 17, 1887
Age 72
Ermelo, Eastvaal District Council, Mpumalanga, South Africa