Abraham Petrus Pelser, a1b2

Is your surname Pelser?

Research the Pelser family

Abraham Petrus Pelser, a1b2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Abraham Petrus Pelser, a1b2

Also Known As: "Abraham PELTZER", "Abraham PELZER"
Birthdate:
Birthplace: Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
Death: Died in Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Abraham Pelser, SV/PROG and Elisabeth van den Berg, b1 SM
Husband of Engela Catharina Zaayman, a1b1c5
Father of Anna Maria Jacoba Pelser, b2c3 SM; Elisabeth Catharina Peltzer, b2c2; Willem Jacobus Pelser, a1b2c6; Abraham Libregt PELSER, b2c1; Barbara Jacomina Peltzer, b2c7 and 3 others
Brother of Jacomina Pelser, b1 SM and Maria Pelser, b3
Half brother of Johanna de Hoogh; Jacoba de Hoogh, b2 and Johannes de Hoogh

Managed by: Petrus Johannes Erasmus
Last Updated:

About Abraham Petrus Pelser, a1b2

Het enigiemand 'n bron vir geboorteplek as Hamburg, Duitsland? Sy pa, en die stamvader, het in 1708 in SA aangekom. Hamburg as geboorteplek is bygevoeg na 'n onlangse merge.

18 OKT 2012

Hy word in Kaapstad gedoop op 20 Julie 1721.

31 JAN 2013

--------------------------------------------------------------------------------

  • Baptism Date 20/7/1721
  • Death Date 1762
  • First Name Abraham
  • Last Name Pelser
  • Suffix b2
  • Gender Male
  • Baptism Date 7/20/1721
  • Death Location Cape, South Africa

----------------------------------------------------------------------------------------------

PELTZER lyn = a1b2

Naam: Abraham PELTZER, ook PELSER in huweliksregister.

≈ 20 JUL 1721 te Cabo (Kaapstad).

Getuies by doop:-

Bernardus BUIJS

Alida VAN DEN BERG

X Stellenbosch op 16 JUL 1741 met Engela Catharina ZAAIJMAN, (ook SAAIJMAN, ZAAIMAN in kinders se doopinskrywings), gedoop 11 MEI 1721. Sy was die dogter van Pieter ZAAIJMAN van Mauritius en Anna Maria COOPMAN ( ook KOOPMAN). [Sien hul profiele vir meer inligting].

Enigste seun van Abraham PELTZER (Stamvader) en Elizabeth VAN DEN BERG.

Kinders:-

c1 Abraham Libregt PELSER, gedoop Stellenbosch op 10 SEP 1741, ongetroud

c2 Elisabeth Catharina PELTZER, gedoop Paarl 9 JUN 1743, trou (1) Dirk COETZEE te Paarl op 12 OKT 1760, trou (2) Willem STRESAU (ook STREESO of STRESOW)

c3 Anna Maria Jacoba PELTZER, gedoop Stellenbosch 13 JUN 1745, trou (1) Johannis David GROOTSCHEL (van verander na GRISCHEL in 1771, GRISEL in 1776 tot GRIESEL in 1800)

cx Geen PELTZER dope tussen 1745 en 1754 in die Kaap.

c4 Carel Johannis PELTZER, gedoop Tulbagh 22 DES 1754, trou (1) Maria WAGENAAR (gebore 16 NOV 1755) te Tulbagh op 15 FEB 1778, trou (2) Anna Cornelia BOTHA (wed. v. Cornelis VAN TONDEREN) te Kaapstad op 18 OKT 1795, trou (3) Johanna BEZUIDENHOUT (wed. v. Johannis Michiel BREEDENBERGH ook Johannis Melchior BREITENBACH)

c5 Petrus Cornelis PELTZER, gedoop Tulbagh 3 JUL 1757, trou (1) Martha Maria BOSHOFF (gebore 2 NOV 1766) te Kaapstad op 8 SEP 1782, trou (2) Elsje VAN DER MERWE (ook Elsabe)

c6 Willem Jacobus PELTZER (PELTSER in kinders se doopinskr., PELSER in S/K), gebore Vier-en-twintigriviere, gedoop te Tulbagh 2 DES 1759, trou (1) Jannetje STEENKAMP (ook Janetta STEENKAMP en Johanna STEENKAMP in kinders se doopinskr.) (gebore 31 JUL 1764) te Tulbagh 2 APR 1784

c7 Barbara Jacomina PELTZER (PELSER in ander dokumente), gedoop Swartland 25 JUL 1762, trou (1) Johannis Hercules VILJOEN (wew. v. Anna Jacoba KRUGER) te Paarl 30 MEI 1779

Bron: Die Geslagsregister van die familie PELSER, PELSTER, PELSZER, PELTSER, PELTZER en PELZER in Suid-Afrika sedert 1708 deur R. DE V. PIENAAR, Stellenbosch, 2004. Bl. 7, 8, 13 en 16.

(Y. DROST, 17 AUG 2009 en 3 MEI 2011.)

_______________________________________________

Die volgende deur Daan BOTES op 27 SEP 2009:-


Ek kry nie meer my papiere nie, maar as jy op : http://wc.rootsweb.ancestry.com/cgi-bin/igm.cgi?surname=peltzer&given=abraham&start=1 kyk, kry jy o.a. die onderstaande wat aandui waar die Petrus vandaan kom en ook die geboorteplek.

My profiel toon wel die geboorte en doopdatum aan soos jy sê - joune het nie datums in nie. My profiel sien ek het ontstaan agv 'n merge met Jaco Srauss en toon die doop wel op die datum aan binne Suid Afrika. Dit is onwaarskynlik dat vervoer in daardie tyd so vinnig was dat die geboorteland Duitsland kon wees en ek is dus gemaklik oor die Kaap as geboorteplek. Oor die Petrus voel ek ook nie sterk nie en uit bostaande verwysings sal jy sien dat die meerderheid bronne net Abraham het asook die Kaap as geboorteplek. Ek verander dus die Petrus na (Petrus?) as middelnaam asook die geboorteplek.

Groete

Daan

ID: I463 Name: Abraham PELSER Given Name: Abraham Surname: PELSER 1 2 3

Name: Abraham (Petrus) PELSER Given Name: Abraham (Petrus) Surname: PELSER

Name: Abraham PELTZER Given Name: Abraham Surname: PELTZER

Name: Abraham POLSER Given Name: Abraham Surname: POLSER Sex: M Birth: in Hamburg, Germany 4 Christening: 2 Jul 1721 Cape Town 5 6 Death: Y 5 7 8 9 10 11 Event: Notes Note: b2 _UID: 252643B5795B4E2CA4A1544024AD92612E6D Change Date: 31 Jul 2008 at 11:54

Father: Abraham (PELTZER) PELSER b: in v Hamburg, Germany Mother: Elizabeth VAN DEN BERG

Marriage 1 Engela Catharina ZAAIMAN c: 11 May 1721 Married: 16 Jul 1741 in Stellenbosch Change Date: 31 Jul 2008 Children Abraham Libregt PELSER c: 10 Sep 1741 in Stellenbosch Elizabeth Catharina PELSER c: 9 Jun 1743 in Paarl Anna Maria Jacoba PELSER c: 13 Jun 1745 in Stellenbosch

Carel Johannes PELSER c: 22 Dec 1754 in Tulbagh Petrus Cornelis PELSER c: 3 Jul 1757 in Tulbagh Willem Jacobus PELSER c: 2 Dec 1759 in Tulbagh Barbara Jacomina PELSER c: 25 Jul 1762 in Swartland

Sources:

Abbrev: South African Genealogies Vol 07 O-Ph Title: South African Genealogies Vol 07 O-Ph Page: p 375 Quality: 3

Abbrev: Per e-mail vanaf Christo Viljoen Title: Per e-mail vanaf Christo Viljoen

Abbrev: Suid Afrikaanse Geslagsregisters Volume 7 Title: Suid Afrikaanse Geslagsregisters Volume 7 Author: Heese, JA Geredigeer deur GISA Publication: GISA Stellenbosch 2002 Page: Vol 7, Bls 375 Quality: 3

Abbrev: Janet Mellville, csajam@upe.ac.za Title: Janet Mellville, csajam@upe.ac.za Page: e-mail dated 6 Jun 2000 Quality: 3 Media: Book

Abbrev: De Villiers/Pama Title: GESLAGSREGISTERS VAN DIE OU KAAPSE FAMILIES Author: C.C. de Villiers Revised and expanded by C. Pama Page: p685 Quality: 3

Abbrev: Peltzer File Title: Peltzer File Author: Prof. R.D. Pienaar

Abbrev: Richard Ford.ged Title: Richard Ford.ged

Abbrev: Pretorius.paf Title: Pretorius.paf Author: Dennis Pretorius

Abbrev: Erasmussa.ged Title: Erasmussa.ged

Abbrev: Hein Voorouers.ged Title: Hein Voorouers.ged

Abbrev: Pama II Title: Pama II Author: C. Pama Page: p685 Quality: 3

en

ID: I008140 Name: Abraham Petrus Peltzer Sex: M Name: Abraham Petrus Pelser Birth: 1721 in Kaapstad, Cape, South Africa Christening: 20 JUL 1721

Father: Abraham Peltzer b: 1695 in Hamburg, Germany Mother: Elizabeth Van den Berg b: 1701 in Kaapstad, Cape, South Africa

Marriage 1 Engela Catharina Zaayman b: 1721 in Stellenbosch, Cape, South Africa c: 11 MAY 1721 Married: 16 JUL 1741 in Stellenbosch, Cape, South Africa

============================

Verwys na die stamvader Abraham Peltzer vir inligting verskaf deur Judi Meyer op 25 NOV 2009.

--------------------

b2 Abraham

» 20.7.1721, x Engela Catharina Zaalman

Gr - C C de Villiers Vol 2 bygewerk deur Cor Pama

2. Judi Marais-Meyer register - PELSER

---------------------------------------------------------------------------------

view all 13

Abraham Petrus Pelser, a1b2's Timeline

1721
July 20, 1721
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa

Getuies: Bernardus BUIJS en Alida VAN DEN BERG.
Bron: Die Geslagsregister van die familie PELSER, PELSTER, PELSZER, PELTSER, PELTZER en PELZER in Suid-Afrika sedert 1708 deur R. DE V. PIENAAR, Stellenbosch, 2004.
Bygelas deur Yolanda SIM, gebore DROST op 17 AUG 2009.

July 1721
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1741
July 16, 1741
Age 20
Stellenbosch, Cape, South Africa
1743
July 19, 1743
Age 22
Paarl, Cape, South Africa
1745
1745
Age 23
South Africa
1754
September 22, 1754
Age 33
1757
1757
Age 35
1759
December 2, 1759
Age 38
South Africa
1762
July 25, 1762
Age 41
1762
Age 40
Western Cape, South Africa