Follow Us
Be a Fan
| Nicknames: | "Adriaan de Nicker" |
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Cape Town, WC, South Africa |
| Death: | Died |
| Managed by: | Pieter Josua Hendrik de Necker |
| Last Updated: | |
Adriaan, volgens oorlewering, besonder lank, trou op 26 Mei 1776 met Elizabeth Margaretha Malan. OP 5 Mei 1776 word deur die Politieke Raad, Kaapstad, aan sekere Maartin Baartman en Adriaan de Necker en twee ander persone 'n kontrak toegese om per wa die boumateriaal vir die nuwe hospitaal in die kasteel te vervoer.
Die jeugdige Adriaan en sy vrou het waarskynlik in die omgewing van die Koeberg (Durbanville omgewing) gewoon, en sy seun Pieter Hendrik is volgens oorlewering gebore 2 maande na sy pa se dood.
| 1749 |
September 5, 1749
|
Cape Town, WC, South Africa
|
|
|
October 3, 1749
|
|
||
| 1776 |
May 26, 1776
Age 26
|
|
|
| 1777 |
June 30, 1777
Age 27
|
|
|
|
August 30, 1777
Age 27
|
South Africa
|