Alexander de Kock, b3

Is your surname de Kock?

Research the de Kock family

Alexander de Kock, b3's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

About Alexander de Kock, b3

Hy kom vir die eerste keer voor in die 1738 opgaafrol van die Kaap & hy besit 'n snaphaan & 'n degen.

Op 1745.03.02 doen hy aansoek om 'n skool te open om die jeug te leer lees, skryf & die beginsels van Gereformeerede Relegie wat hy bely, te onderrig.

In 1754 koop hy 'n erf van sy stiefpa , Hermanus SMUTS & bou 'n enkel verdieping huis daarop. Hierdie erf is tans Keeromstraat 14 waar daar ;n "modest but well proportioned three-bay double-storeyed house" staan.

Op 1754.09.10 word hy as "brandmeester" aangestel.

Nie een van sy 5 kinders was ooit getroud nie & het hulle dus geen nageslag gehad nie.

view all

Alexander de Kock, b3's Timeline

1719
April 16, 1719
Cape Town, Western Cape, South Africa
April 16, 1719
1719
Cape Town, Western Cape, South Africa
1744
June 7, 1744
Age 25
1745
1745
Age 26
1748
1748
Age 29
Cape Town, Western Cape, South Africa
1750
1750
Age 31
Cape Town, Western Cape, South Africa
1751
1751
Age 32
Cape Town, Western Cape, South Africa
1754
1754
Age 35
Cape Town, Western Cape, South Africa
1755
1755
Age 36