Andries Burger, b3 (c.1696 - 1749)

‹ Back to Burger surname

Is your surname Burger?

Research the Burger family

Andries Burger b3's Geni Profile

Records for Andries Burger

2,823,383 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Birthplace: Kaapkolonie,Suid Afrika
Death: Died in Suid-Afrika
Occupation: ◦(Research):Verwysing KAB VC 50 1733 # 30 ◦Woonagtig in Drakenstein† ongeveer Jan 1750 sy testament is dateer 27 Des 1727 (CJ 2604, 21). In 1723 word hy vermeld as boer naby Groenekloof. In hul testament van 1748 laat Andries en Martha die opstal op
Managed by: Dennis Anthony Burger
Last Updated:

About Andries Burger, b3

See http://www.ballfamilyrecords.co.uk/burger/I036.html

Baptism

NGK Drakenstein

Lannee 1696 le 28' may il y'a eut un Enfant Baptize du beaufils de Wellem Escalk Van den Merven

Translation: In the year 1696, the 28th May there was baptized a child of the son-in-law of Wellem Escalk van den Merven

- Drakenstein Doopboek on http://eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/drakenstein-french-baptisms-1694-1713

I want to suggest that this baptism entry was for Andries Burger, the child of Marritje Schalck Willemsz and Berndt Burcherdt, for whom no baptism entry has yet been found. - JS

----------------

Woonagtig in Drakenstein † ongeveer Jan 1750

Sy testament is dateer 27 Des 1727 (CJ 2604, 21).

In 1723 word hy vermeld as boer naby Groenekloof.

In hul testament van 1748 laat Andries en Martha die opstal op hul leenplaas in die Willems Valleij over de Vier en Twintig Rivieren aan hul seuns Andries en Jacobus Abraham na.

x Stellenbosch 14 April 1720 met sy 17 jarige niggie Maria van der Merwe {*15 April 1703 > Paarl 29 April 1703 d/ Schalk † voor 12 Jan 1727}

xx Paarl 12 Januarie 1727 Martha Mouton.

Inligting oor die familie word gevind uit die gesamentlike testament van 1748 asook die boedelrekening van Gerrit van Hoeting, wat getroud was met die dogter Anna Sophia Burger. In lg dokument van 1752 word die vier jongste kinders as minderjariges vermeld en hul erflating van hul suster is aan die weesheer inbetaal.

--------------------

◦Woonagtig in Drakenstein† ongeveer Jan 1750 sy testament is dateer 27 Des 1727 (CJ 2604, 21). In 1723 word hy vermeld as boer naby Groenekloof. In hul testament van 1748 laat Andries en Martha die opstal op hul leenplaas in die Willems Valleij over de Vier en Twintig Rivieren aan hul seuns Andries en Jacobus Abraham na. x Stellenbosch 14 April 1720 met sy 17 jarige niggie Maria van der Merwe {*15 April 1703 » Paarl 29 April 1703 d/ Schalk † voor 12 Jan 1727} xx Paarl 12 Januarie 1727 Martha Mouton. Inligting oor die familie word gevind uit die gesamentlike testament van 1748 asook die boedelrekening van Gerrit van Hoeting, wat getroud was met die dogter Anna Sophia Burger. In lg dokument van 1752 word die vier jongste kinders as minderjariges vermeld en hul erflating van hul suster is aan die weesheer inbetaal. Hy verkry 'n weilisensie vir die "vee lecthplaas" genaamd Houd Constant in 1729, en het dus waarskynlik elke jaar daar met sy vee kom lê. In 1730 kry hy die weislisensie vir die plaas langsaan Houd Constant. Dit is waarskynlik die plaas waar sy broer Willem 'n paar jaar lank kom lê het, want op die lisensie word dit genoem Willems Valley. Dit is op ' gedeelte van lg plaas dat Porterville later tot stand sou kom. (Die Eerste Eeu van die NG Gemeente Porterville, CF Albertyn, uitgegee deur NG Kerk Porterville.) ◦(Research):Verwysing KAB VC 50 1733 # 30



      
view all 17

Andries Burger b3's Timeline

1696
May 28, 1696
NGK Drakenstein
1696
Kaapkolonie,Suid Afrika
1720
April 14, 1720
Age 24
Cape, South Africa
1720
Age 24
Paarl, Brede River DC, Western Cape, South Africa
1722
1722
Age 26
Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1723
1723
Age 27
1725
1725
Age 29
Stellenbosch, Cape, South Africa
1727
December 1, 1727
Age 31
1728
April 18, 1728
Age 32
Kaapkolonie,Suid Afrika
1731
1731
Age 35
Kaapkolonie,Suid Afrika