Andries Jan Gysbertus Naude, b1c4d3e12 (1840 - 1900)

‹ Back to Naude surname

Is your surname Naude?

Research the Naude family

Andries Jan Gysbertus Naude, b1c4d3e12's Geni Profile

Records for Andries Jan Gysbertus Naude

1,218,969 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Place of Burial: Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Birthplace: Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Death: Died in Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Managed by: Elizabeth Johanna `Bets` Steyn, b3c1d2e3f3g3h2i6
Last Updated:

About Andries Jan Gysbertus Naude, b1c4d3e12

Andries Jan Gysbertus Naude (*20/12/1840 ≈3.2.1841 †24/6/1900) was die oudste seun van Petrus Johannes Naude en sy 2de vrou, Johanna Hendrina Olivier. Andries Jan Gysbert is kort na sy ouers se aankoms in Pietermaritzburg in 1840 gebore. Hy tree op die ouderdom van 22 in die huwelik met Dina Maria Uys (*13/12/1843 †15/1/1882) Uit hierdie huwelik is 10 kinders gebore. Sy vrou was die dogter van Cornelis en Dina Maria Uys. Haar oupa Matthys Johannes Uys, was 'n Voortrekker wat uit Swellendam distrik na Natal getrek het. Na haar afsterwe trou hy met Susanna Margaretha Uys (*24/2/1861 ≈1/12/1861) en 'n verder 6 kinders word gebore. Sy was die dogter van Wessel Hendrik Uys en Maria Petronella Nel. Wessel Hendrik was 'n broer van die bekende Petrus Lafras Uys wat in 1838 by Italeni omgekom her. Haar ouers het in 1837 uit die Gamtoosrivier, Uitenhage saam met Piet(italeni) Uys se trekgeskelskap vertrek. Die gesin het hulle in die omgewing van Wakkerstroom en Utrecht gevestig. Haar ouers is ook albei in Utrecht begrawe. Haar pa was die 16de kind van Jacobus Johannes Uys(*26/6/1770 † Julie 1838) wat 'n Statebybel voor die Trek van die Engelssprekende gemeenskap in Grahamstad inontvangs geneem het. Andries Jan Gysbert het op die plase Toms Hoek , Coburg en Vaalkop in die Umsinga distrik in Zululand geboer. Tydens die ABO kom hy in die Greys Hospitaal in Pietermaritzburg te sterwe. Tydens sy afsterwe was hy 'n vermoeënde boer. Volgens sy boedel het hy benewens drie plase, 1700 pond in die bank gehad e.o. 173 beeste, 430 bokke en 900 skape besit. Sy graf is in Baken 5, perseelnommer 3F te Pietermaritzburg in Kerkstraat.

Source: SAG

view all

Andries Jan Gysbertus Naude, b1c4d3e12's Timeline

1840
December 20, 1840
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1841
February 3, 1841
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1862
1862
Age 21
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1869
August 25, 1869
Age 28
1882
1882
Age 41
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1900
June 24, 1900
Age 59
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1900
Age 59
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa