Anna Catharina Mulder, b7 (c.1719 - d.)

‹ Back to Mulder surname

View Anna Catharina Mulder, b7's complete profile:

  • See if you are related to Anna Catharina Mulder, b7
  • Request to view Anna Catharina Mulder, b7's family tree

Share

Nicknames: "DURANDT", "Van Aswegen", "Möller"
Birthdate:
Death: Died in Cape Colony
Managed by: Judith Susanna Hendrika 5 Marais b2c1d6e5f2g7h7i12j2
Last Updated:

About Anna Catharina Mulder, b7

Heinrich (Hendrik) VAN ASWEGEN is afkomstig van E(n)dewecht in Duitsland. Sy hand-tekening kom ook voor as ,,Heinrich von Eischwede” en ,,Hinderich van Aschwede”. Hy het in 1727 as soldaat na die Kaap gekom,en was van 1728 tot 1735 as boerkneg werksaam. Op 4 Desember 1735 is hy in die Paarl met Anna Catharina MULDER in die eg verbind. Hulle het vyf kinders.

KINDERS:

  • b1 Johannes (1736), getroud met Cornelia VILJOEN; 11 kinders.
  • b2 Hendrik (1745), burger te Stellenbosch en getroud 8.4.1770 met Anna Catharina KRUGER; hertrou 26.10.1794 met Martha Maria GRIZEL; 5 kinders.
  • b3 Anna Jacoba (1748), getroud met C. VAN WIJK.
  • b4 Willem (1751).
  • b5 Maria Elisabeth (1756).

VERWYSINGS: C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983) J.H Redelinghuys: Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA (1955)

Saamgestel deur:

Pieter Conradie pietc@iafrica.com

on http://www.stamouers.com/index.php?option=com_content&view=article&id=509:van-aswegen-heinrich-&catid=7:v-z&Itemid=37

view all

Anna Catharina Mulder, b7's Timeline