

Oorlewende van die Blaauwkrans-slagting. Dogter van Piet Retief se broer Francois. Sien haar eie weergawe van haar wedervaringe gedurende die Groot Trek in die "source-tab".
Dis moontlik dat dit hierdie persoon kan wees, want sy was op daardie stadium met ‘n Hattingh getroud. Dit val egter vreemd op dat sy eers op 41jarige ouderdom belydenis van geloof sou aflê.
Wie ook al die persoon deur Smit genoem is, die persoon in die inskrywing was belangrik t.o.v die Groot Trek. As ‘n broerskind van Piet Retief en later bekend as Anna Steenkamp, verskaf haar skriftelike nalatenskap inligting oor die gebeurtenis.. Sy was ook ‘n dagboekskrywer [2]. Haar gedenkskrif (brief) [3] verskaf die redes vir die Groot Trek uitvoerig uit háár oogpunt en is algemeen aanvaar vir ‘n lang tyd. Haar frustrasies verteenwoordig wel die van die Voortrekkers, maar dit was nie die enigste oorsake nie en haar standpunte is vandag debateerbaar.
1. Erasmus Smit; Gustav Schoeman Preller; Merwe Scholtz. Joernaal van 'n trek : uit die dagboek van Erasmus Smit. Kaapstad : Tafelberg, 1988.
2. Die dagboek van Anna Steenkamp en fragmentjies oor die Groot-Trek. Pietermaritzburg : Natalse Pers, [1939?]
3. https://www.bloedrivier.org/gelofte/index.php/geskiedenis/geskiedku...
Foto en Geskiedenis:
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSK5-438D-S?i=152&...
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSK5-43WT-P?i=162&...
1796 |
November 21, 1796
|
Wagenmakersvallei, Wellington, Breede River DC, Western Cape, South Africa
|
|
1797 |
February 5, 1797
|
South Africa
|
|
1814 |
April 20, 1814
|
KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1816 |
March 25, 1816
|
Graaff Reinet, Cape Colony
|
|
1818 |
October 22, 1818
|
Graaff-Reinet, South Africa
|
|
1821 |
September 11, 1821
|
Graaff-Reinet, Cape Colony, South Africa
|
|
1823 |
May 30, 1823
|
Graaff Reinet, Western District, EC, South Africa
|
|
1825 |
May 3, 1825
|
Graaff-Reinet, South Africa
|
|
1827 |
October 9, 1827
|