Anna Maria Swart, SM/PROG (c.1690 - 1732) MP

‹ Back to Swart surname

Is your surname Swart?

Research the Swart family

Anna Maria Swart, SM/PROG's Geni Profile

Records for Anna Maria Swart

1,857,025 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "Maryna", "Meckelenburg", "Strang", "Stoltz"
Birthplace: Stockholm, Sweden
Death: Died in Paarl
Managed by: Judith Susanna Hendrika Marais, i12j2
Last Updated:

About Anna Maria Swart, SM/PROG

She arrived in the Cape prior to 1712.

Some researchers give her first name as Maria (not Marijna).

C.C. de Villiers -"Oude Kaapsche Familiën" gee die naam aan as Anna Marijna. Sy is nie in Suid-Afrika gebore nie, maar wel in Swede. Sy is van Stockholm afkomstig en die doopsertifikaat kan dus nie nagegaan word vir die regte naam nie. In die verbeterde uitgawe van "Oude Kaapsche Familiën" gebruik Pama die naam Anna Maria, - op welke gronde hy dit doen is nie duidelik nie. Hoge in "Personalia" asook Malherbe in "Driehonderd Jaar Nasiebou" gee albei die naam as Anna Maria aan.

Onder welke omstandighede sy aan die Kaap gekom het is nog nie vasgestel nie. Sy moes voor die jaar 1712 al in die Kaap gewees het, want in daardie jaar is sy met Martin Mecklenburg, van Köningsberg afkomstig, op 22 Mei in Kaapstad getroud. Uit hierdie huwelik is geen kinders gebore nie. (Hoge - Personalia) Mecklenburg se afsterwe is nog nie vasgestel nie.

Sy is weer in die huwelik bevestig op 4 Augustus 1720 met Carl Strang, 'n mede Sweed afkomstig van Götenberg in Swede. Drie kinders (dogters) is uit hierdie huwelik gebore.

1. Maria Strang - ongeveer 1719.

2. Christina Strang - gedoop in Kaapstad op 14 September 1721.

3. Sophia Strang - gedoop in Stellenbosch op 26 September 1723.

Hoge in "Personalia" meld 'n dogter met die naam "Maria", gebore 10 Sept 1719 onder die naam Stoote Heinrich Raesen, ook genaamd Raesenen of Roosen - dus voordat sy met Carl Strang getroud was. Die eerste dogter hierbo genoem t.w. Maria Strang, blyk as na geboortedatums gekyk word, dieselfde te wees as Maria Raesen en dus nie Maria Strang nie. Die huwelikssertifikaat tussen haar en Raesen kon nog nie gevind word nie. Hulle was altwee Swede en hoogs moontlik het die huwelik in die Lutherse Kerk plaasgevind, maar daardie registers is nog nie deurgewerk en bestudeer nie. Uit haar huwelik met Joachim Scholtz is twee seuns gebore. In hierdie tyd het altwee van hulle aan die Lutherse Kerk behoort, maar die huwelik het wel in die N.G. Kerk, Paarl, op 3 Augustus 1727 plaasgevind. Sy is in 1732 oorlede. (Boedel rekening Nr. 83 van 1734 gedateer 8 Desember 1734. MOOC 13 /2 Argief Kaapstad). -------------------- F0039 Family group sheet

view all 11

Anna Maria Swart, SM/PROG's Timeline

1690
1690
Stockholm, Sweden
1690
Gothenburg, Sweden
1712
May 22, 1712
Age 22
Kaapstad, Suid Afrika, Kaap
1720
August 4, 1720
Age 30
Suid Afrika, Kaap
1721
September 14, 1721
Age 31
Cape Town
1721
Age 31
1723
1723
Age 33
Suid Afrika, Kaap
1727
August 3, 1727
Age 37
Paarl
September 21, 1727
Age 37
Paarl, WC, South Africa
1730
June 24, 1730
Age 40
Western Cape, South Africa