Anton Daniel `Ds.' Luckhoff

public profile

Is your surname Luckhoff?

Research the Luckhoff family

Anton Daniel `Ds.' Luckhoff's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Anton Daniel `Ds.' Luckhoff

Birthdate:
Birthplace: Stellenbosch, Western Cape, South Africa
Death: Died in Cape Town, Western Cape, South Africa
Cause of death: Vehicle Accident
Immediate Family:

Husband of Elizabeth Hodgson Luckhoff, b4c3
Father of Johann Walther Luckhoff and Henry Bailie Luckhoff

Managed by: Private User
Last Updated:

About Anton Daniel `Ds.' Luckhoff

Ds. Anton Daniël (Danie) Lückhoff (Stellenbosch 3 Julie 1836 - Kaapstad 5 April 1916) was 'n predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en die vader van die Kerk se versorgingsoorde vir bejaardes.

Lückhoff was die tweede seun van die Rynse sendeling eerw. P.D. Lückhoff. Op 12-jarige leeftyd vertrek die jong Danie na Elberfeld in Duitsland om daar aan die sendinghuis vir die kinders van sendelinge opgevoed te word. Na hy sy studies in die letterkunde voltooi, vertrek hy na Utrecht in Nederland vir sy opleiding in die teologie, wat hy op 25-jarige ouderdom voltooi.

Hy sterf in Kaapstad aan die gevolge van 'n motorongeluk. Sy seun, ds. August Daniël Lückhoff (1874-1963), was die eerste Armesorgsekretaris van die NG Kerk.

http://af.wikipedia.org/wiki/Anton_Dani%C3%ABl_L%C3%BCckhoff

view all

Anton Daniel `Ds.' Luckhoff's Timeline

1836
July 3, 1836
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
1876
January 29, 1876
Age 39
1885
May 28, 1885
Age 48
1916
April 5, 1916
Age 79
Cape Town, Western Cape, South Africa
????