Follow Us
Be a Fan
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Lingen, Niedersachsen, Deutschland |
| Death: | Died in Tulbagh, Brede River DC, Western Cape, South Africa |
| Occupation: | Proponent |
| Managed by: | Judith Susanna Hendrika 5 Marais b2c1d6e5f2g7h7i12j2 |
| Last Updated: | |
Judi Marais-Meyer register
GR -
Arnoldus Mauritius Meiring
v. Lingen, * omstr. 1695, 1731-1742 predikant te Diepenheim, Nederland. 9.4.1742 vir die Indiese Kerk aangeneem en vertrek met die skip "Adrichem", vergesel van sy vrou Maria Geertruida Werndley, 'n suster van die bekende Indiese predikant George Hendrik Werndley, en vier kinders. Sy is aan boord oorlede. Aank. 28.3.1743. Eerste predikant van Waveren (Tulbagh), † 23.4.1757; xx 19.7.1744 Rykje van der Byl, † 29.6.1781. Die vader van Arnoldus was predikant te Frede in Lingen en getroud met Catharina Wolterman.
---------------------------------------------------------------------------------- -------------------- Ds. Arnoldus Mauritius Meiring (Lingen, Nederland, omstreeks 1695 – Tulbagh, 23 April 1757) was predikant van die Verenigde Oos-Indiese Maatskappy en stamvader van die Meirings in Suid-Afrika.
Hy het op 28 Maart 1743 aan boord van die Adrichem in Tafelbaai geland. In dié tyd is ’n gemeente in die Land van Waveren op die plaas Roodezand gestig en Meiring was die eerste predikant. (Die kerkplaas en distrik het in 1804 die naam Tulbagh gekry.) Hy was in 1749 skriba van die "Gekombineerde Kerk-Vergadering", opvolger van die "Kaapsche Klassis". Hy is in die tuig oorlede en opgevolg deur ds. Remmerus Harders.
| 1695 |
1695
|
Lingen, Niedersachsen, Deutschland
|
|
| 1731 |
1731
- present
Age 36
|
Die Penheim, Overijsel
|
|
| 1732 |
1732
Age 37
|
Vollenhove, Steenwijkerland, Overijssel, The Netherlands
|
|
| 1737 |
1737
Age 42
|
Diepenheim, Hof van Twente, Overijssel, The Netherlands
|
|
| 1742 |
1742
- present
Age 47
|
Indiese Kerk
|
|
| 1743 |
1743
- 1757
Age 48
|
Tulbach, Kaap, South Africa
|
|
| 1745 |
June 20, 1745
Age 50
|
Tulbach, Western Cape, South Africa
|
|
| 1754 |
July 19, 1754
Age 59
|
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
|
|
| 1757 |
April 23, 1757
Age 62
|
Tulbagh, Brede River DC, Western Cape, South Africa
|
|
| 1867 |
April 26, 1867
Age 62
|
Tulbach, Western Cape, South Africa
|