Barbara Dinkelmann

Is your surname Dinkelmann?

Research the Dinkelmann family

Barbara Dinkelmann's Geni Profile

Records for Barbara Dinkelmann

4,499 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Barbara Dinkelmann

Birthdate: (57)
Birthplace: Pretoria, Gauteng, South Africa
Immediate Family:

Daughter of Herman H (Harry) Dinkelmann and Ebie (Wilsnach) Dinkelmann
Wife of Gideon Jan Botes, II
Mother of Heinrich Reyneke Dinkelmann and Christoph Reyneke Dinkelmann
Sister of Estelle Dinkelmann

Occupation: Medical Recruiter
Last Updated:

About Barbara Dinkelmann

John Dinkelmann dink Epe en Bramsche is die primere plekke om ons familie op te soek. Sy navorsing dui daarop dat as gevolg van die feit dat ons Dinkelmanns Pruisse was, het Sylvester Danckelmann en al sy kinders Switzerland toe getrek om hulle baronskappe te behou - behalwe Heinrich Dinkelmann (1642-1724) ons GROOT oupa en sy broer Eberhard Christoph Danckelmann wat sy status ook verloor het met die Duitse oorname van Pruisse. Grond besittings reg was gekoppel met status, so ons mense het hulle status verloor, alhoewel hulle vindingrykheid om spelt te verbou en bier te maak 'n familie tradisie was wat vir 350 jaar aangehou is tot Dinkel Acre brouery deur 'n ander maatskappy uitgekoop is, dog tot vandag nog gebrou word.