Follow Us
Be a Fan
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Stellenbosch, Kaap, Suid Afrika |
| Death: | Died in Kaap, Suid Afrika |
| Managed by: | Judith Susanna Hendrika 5 Marais b2c1d6e5f2g7h7i12j2 |
| Last Updated: | |
Barend de Klerk b4 het met sy gesin na die Oos-Kaap getrek en vvan daar het van sy nageslag later na Slagtersnek se gebeure nog dieper die binneland ingetrek. 'n Groot deel van sy nageslag is nou nog (2013) in die Oos-Kaap gevestig. Die de Klerks wat die Dorslandtrek meegemaak het kom ook uit hierdie lyn. Uit sy nageslag kom Theunis Christiaan de Klerk wat na die Slagtersnek rebellie in 1815 tereggestel is vir sy aandeel daaraan. Sy nageslag was die Vroeë de Klerks en de Beers veeboer-trekkers tot teen die Groot (Oramje/Gariep) rivier en later verder noord na die Waterberg omgewing in Transvaal.
(sic).
UIt Van Vogelvalleij na Verre Velde..... deur Dr. David de Klerk 2013