Beatrix Hermanszdochter Potgieter, b8 (c.1693 - 1732)

‹ Back to Potgieter surname

Is your surname Potgieter?

Research the Potgieter family

Beatrix Hermanszdochter Potgieter, b8's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Related Projects

Birthplace: South Africa
Death: Died in Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
Managed by: Deborah Alice Potgieter
Last Updated:

About Beatrix Hermanszdochter Potgieter, b8

She went back to Amsterdam with her husband Elias and their 2 children in 1732. Her husband was a surgeon.

-=-=-=-=-=http://www.wikitree.com/wiki/Potgieter-255-=-=-=-=-=-=

She was christened on 17 Mar 1693 in Swellendam, Wes-Kaap.

Sy is getroud op 4 Feb 1714 met Dirk Vroonhof, * cir 1687, Sonsbeek, Nederland. Dirk Vroonhof (Troonhof) is afkomstig van Sonsbeek, Nederland. Hy arriveer in 1708 aan die Kaap. Hy praktiseer as junior chirurg van 1708 tot 1716 en as chirurg van 1717 tot 1724. Hy is die wewenaar van Alida Vershuur.

Sy is 'n tweede keer getroud gedurende 1726 met Elias Kien, * c 1689, Amsterdam, Nederland. Hy is die skeepsgeneesheer op die Berbice toe hy in 1726, terwyl die skip in Tafelbaai gelê het, met Beatrix trou. Hy word kort daarna vryburger maar keer terug na Amsterdam in 1730. Elias keer in 1730 terug na Amsterdam saam met Beatrix en 2 kinders. Hulle woon aan die Reguliersgracht in Amsterdam op 18 Des 1732. Hy het aanvanklik as vaandrig vir die VOC gewerk en vorderuiteindelik tot opperchirurg in hul diens

-=-=-=-=-=http://www.wikitree.com/wiki/Potgieter-255-=-=-=-=-=-=

view all

Beatrix Hermanszdochter Potgieter, b8's Timeline

1693
March 17, 1693
Swellendam, South Africa
March 17, 1693
Stellenbosch, Cape Province
March 17, 1693
Swellendam
1693
South Africa
1714
1714
Age 21
1726
1726
Age 33
1732
1732
Age 39
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa