| Birthdate: | |
| Birthplace: | Lucca, Tuscany, Italy |
| Death: | Died in Pretoria, Gauteng, South Africa |
| Cause of death: | Komplikases met geboorte van Willemina |
| Managed by: | Petrus Johannes Wessels {b2c2d4e5f7g2h1i9j7k1} |
| Last Updated: | |
| 1899 |
1899
- 1901
Age 20
|
South Africa
Stamvader Van Beeck en sy seun, Willem het gedurende die Tweede Engelse oorlog (Anglo-Boere oorlog) aan Boere kant geveg en is as krygsgevangenes weggestuur - moontlik na Ceylon (hedendaagse Sri Lanka). Stamvader Van Beeck sterf op die skip oppad terug na Suid-Afrika na afloop van die oorlog en kort hierna is sy weduwee terug na Holland waar sy later gesterf het |
|
| 1873 |
1873
- 1891
Age 1
|
Pretoria, Gauteng, South Africa
Datum van immigrasie is onbekend. Dit was uiteraard na die geboorte van Willem van Beeck in Nederland en voor die geboorte van lg se kind, Willemina. Lg is in 1892 in Pretoria gebore en Willem is in circa 1872 gebore. Willem van Beeck, sy vader en moeder en 'n Italiaanse meisie, Bella Fennari; vemoedelik 'n weeskind; ht na die destydse ZAR geimmigreer vanaf Nederland. Na 'n wyle is hulle terug na Nederland waar Willem en Bella getroud is. Hulle het egter teruggekeer na die ZAR en in Pretoria by die Spoorweg reserwe saam met ander immigrante huisvesting gekry. |
|
| 1892 |
1892
Age 20
|
Pretoria, Gauteng, South Africa
|
|
| 1872 |
1872
|
Lucca, Tuscany, Italy
|
|
| 1891 |
1891
Age 19
|
The Netherlands
|
|
| 1892 |
1892
Age 20
|
|