Bernardus van Billion, SV/PROG

Is your surname van Billion?

Research the van Billion family

Bernardus van Billion, SV/PROG's Geni Profile

Records for Bernardus van Billion

1,399 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Bernardus van Billion, SV/PROG

Birthdate:
Birthplace: Overijse, Flemish Brabant, Vlaams Gewest, Belgium
Death: Died in Cape, South Africa
Immediate Family:

Husband of Maria Walters, SM; Anna Geertruida Fick, b2 SM; Anna Cornelisz and Judith van der Wat, SM
Father of Anna van Biljon, b1; Ernst Hendrik van Biljon, b2; Regina Barbara van Biljon, b3 SM; Maria van Biljon, b4; Susanna van Billon and 3 others

Managed by: Private User
Last Updated:

About Bernardus van Billion, SV/PROG

Came from Overijse in Brabant, Belgium.

Married four times

www.Stamouers.com

Bernardus van Biljon arriveer in Julie 1707 in Kaapstad aan boord van die skip "Hoedekenskerk". Hy was van Overis in die Brabant provinsie, België en is deur die Verenigde Oos-Indiese Companjie (VOC), 'n handelsmaatskappy, as soldaat in diens geneem.

Tydens sy VOC diens was hy aan die Kaap de Goede Hoop gestasioneer by die buiteposte Groene Cloof en Land van Waveren. Hy het ook as wadrywer vir die VOC gewerk en het gedurende 1723 'n Vryburger geword. Grond aan die Nonnas- en Hexrivier is aan hom toegeken, maar vanaf 1728 kom sy naam in die distrikte Stellenbosch en Drakenstein voor.

Gedurende 1724 tree hy te Drakenstein in die huwelik met Maria Walters, vermoedelik die dogter van Ernst Friedrich Walters, 'n leerlooier in diens van die VOC en Maria van die Kaap.

Hulle drie kinders:

Anna ~ 6/11/1724 x Stellenbosch 20/10/1741 Barthlomeus Zaaiman. Volgens SAG xx 9/4/1764 Anton Kalteyer van Niederzeuzheim

Ernst Hendrik ~ 7/2/1727 x Stellenbosch 20/9/1753 Cornelia van Emmenis

Regina Barbara ~ 21/8/1729 x Paarl 15/9/1748 Sebastian Wolfaardt, stamvader van die Wolfaardts in Suid Afrika. xx Johannes Thomas Roodewald

Maria Walters sterf ongeveer 1731 en op 10/8/1732 trou Bernardus te Kaapstad, Anna Geertruida Fick, dogter van Antonij Fick en Maria van der Schelde.

Hulle vier kinders:

Maria ~ 6/9/1733 x 7/12/1755 Guillaume du Toit

Susanna ~ 17/7/1735 + vermoedelik voor 1742

Aletta ~ 9/9/1736 x 7/12/1755 Pieter Marais

Johanna Barbara ~ 13/9/1739 x 9/7/1780 P J de Villiers xx Stellenbosh 14/10/1787 Cornelius E Ponty

Anna Geertruida Fick sterf voor 1740 en Bernardus tree gedurende 1741 in die huwelik met Anna Cornelis, ~ 29/3/1680 en weduwee van Jan Barentsz Siger, afkomstig van Erfurt en dogter van Jan Cornelisz van oud Beijerland (ook bekend as Jan Bombam), en Catharina Harmenz van Rhenen.

Anna Cornelisz sterf teen die einde van 1742 en Bernardus trou op 12/4/1744 met Judith van der Wat, ~ 18/12/1724, dogter van Hendrik Jansz van der Wat en Margaretha Niemand.

Hulle een kind:

Anna Geertruida ~ Drakenstein 16/8/1744

Bernardus sterf teen die einde van 1746 waarna Judith x 25/6/1747 Casper Hendrik Badenhorst.

BRONNE:

De Villiers/Pama Heese/Lombard

N G Kerk - Doop- en Huweliksregisters (Kaapstad, Drakenstein en Stellenbosch)

Opgaafrolle 1682-1782

VOC Generale Monsterrol 1708 - 1725 VOC Monsterrollen - Vrije Lieden 1702 -1750

Nagevors en saamgestel deur:

Jan van Biljon biljon@gom.co.za

Tobi Swart het die redigeer werk gedoen

EN SIEN: http://www.ballfamilyrecords.co.uk/biljon/I141.html -------------------- Bernardus van Billion is as ‘n baie welgestelde man oorlede en het plase agterlaat met die name van De Bonterivier, De Groenerivier, Coetzenburg, Vredenhof, De Nonna en ‘n erf in die huidige Kerk – en Van Ryneveld str in Stellenbosch. Hy het op 11 Junie 1707 op die skip “Hoedekenzkerke” in die Kaap aangekom. Hy was 4 keer getroud.

view all 14

Bernardus van Billion, SV/PROG's Timeline

1685
1685
Overijse, Flemish Brabant, Vlaams Gewest, Belgium
1722
1722
Age 37
Southern, Limpopo, South Africa
1724
1724
Age 39
Drakenstein, South Africa
1727
1727
Age 42
Stellenbosch
1729
1729
Age 44
Stellenbosch
1732
August 10, 1732
Age 47
Cape, South Africa
1733
1733
Age 48
Cape Town, South Africa
1735
1735
Age 50
Cape , South Africa
1736
1736
Age 51
Cape, South Africa
1739
September 13, 1739
Age 54
Cape Province, South Africa