Sarel Arnoldus Cilliers, b2c1d7e4 (1801 - 1871) MP

‹ Back to Cilliers surname

Is your surname Cilliers?

Research the Cilliers family

Sarel Arnoldus Cilliers, b2c1d7e4's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "Charl"
Birthplace: Schoongezicht, Klein-Drakenstein
Death: Died in Doornkloof, Lindley (Winburg)
Occupation: Bekende geestelike leier en Voortrekker-ouderling
Managed by: Charlene Irene Viljoen
Last Updated:

About Sarel Arnoldus Cilliers, b2c1d7e4

Cilliers, Charl Arnoldus - b2c1d7e4 * Schoongezicht, Klein-Drakenstein 7/9/1801 ≈ Paarl 20/9/1801 † Doornkloof, Lindley OVS 4/10/1871. Bekende geestelike leier onder die Voortrekkers, woon "Driefontein", Colesberg. Vertrek in 1836, hoewel reeds in 1835 in die Transoranje met trekgeselskap van AH Potgieter en later Piet Retief. Vestig hom eers op Welgevonden in Natal, en in 1847 in die Transoranje op plaas Doornkloof, distrik Lindley. Bron: Voortrekkerstamouers 1835-1845, Jan C Visagie

Cilliers, Sarel, Voortrekkerleier 1801: Op 7 September in Klein Drakenstein gebore. 1829: Hy vestig hom in die nuwe distrik Colesberg. 1836: Neem onder Potgieter deel aan die Slag van Vegkop. 1837: Hy trek saam met Potgieter en Maritz teen Mosega op. 1838: Neem in Februarie deel aan die verdediging van die emigrante by die Tugela-vallei teen die impi's van Dingaan; ontkom in April in die Slag van Italeni; gaan in Desember voor by die aflegging van die Gelofte; neem op 16 Desember deel aan die Slag van Bloedrivier. 1840: Vestig hom met sy gesin by Pietermaritzburg. 1842: Trek terug oor die Drakensberge omdat hy nie onder 'n vreemde vlag wou dien nie. 1862: As ouderling van die gemeente Kroonstad is hy een van die afgevaardigdes na die Sinode in Kaapstad. 1865: Afgevaardigde na die Sinode in Bloemfontein. 1871: Oorlede op sy plaas Doringkloof op 4 Oktober. Uit Afrikaanse Kinder Ensiklopedie Deel XI 1962

view all 12

Sarel Arnoldus Cilliers, b2c1d7e4's Timeline

1801
September 7, 1801
Schoongezicht, Klein-Drakenstein
September 20, 1801
Paarl
1823
October 6, 1823
Age 22
Graaff-Reinet
1825
January 30, 1825
Age 23
1854
May 15, 1854
Age 52
Winburg
1871
October 4, 1871
Age 70
Doornkloof, Lindley (Winburg)
October 4, 1871
Age 70
Doornkloof Voortrekkerplaas, Lindley
????
????