Follow Us
Be a Fan
| Nicknames: | "Carel Prieur" |
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Tafelbaai aan boord Oosterland, Cape of Good Hope, South Africa |
| Death: | Died in Kaapkolonie,Suid-Afrika |
| Occupation: | Surgeon/Farmer |
| Managed by: | Judith Susanna Hendrika 5 Marais b2c1d6e5f2g7h7i12j2 |
| Last Updated: | |
Genealogiese/Genealogical #: b1
--------------------
Judi Marais Meyer - 28 jaar se ntensiewe Navorsing, derduisende rande, ure, brandstof, ure in Argiewe, begraafplase het uiteindelik my direkte du Plessis lyn - my ouma aan vaderskant - se lyn ontbloot.
HOU DUS MOED.
Charl P du Plessis is aan boord die "Oosterland" waarmee sy ouers na Suid afrika gekom het gebore. Hy word in tafelbaai aan boord gedoop.
Bronne:
1. Emmerentia van Rensburg - Navorsers NAAIRS
2. Geslagregister van Vroeë Families aan die Kaap - Christoffel Coetzee de Villiers Uitgawe 1.
3. Judi Marais-Meyer registers.
4. Die du Plessis Familieboek 1688 - 1988 - N A Coetzee
Charl Prieur(Carel) het ook later as chirurg geprakriseer. Sy vrou Cecilia van Marseveen word ook soms as Cecilia Marcevene geskryf. Volgens die boek Hugenote aan die Kaap, 1688 - 1988 deur Prof. Pieter Coerzen is die veskillende skyfwyse van name en vanne toe te skryf aan die feit dat die uitsprask van die Hugenote vir die VOC amptenare nie altyd verstaanbaar was nie, en hulle dus baie keer verkeerdelik gespel het.
In Frans word die "s" bv. geensins in die middel of einde van 'n woord ge-uiter nie, wat baie van die verwarring kon veroorsaak.
Judi.
Feite uit Hoofstuk III p 311 van Die Familienaamboek du Plessis 1688-1988 deur Dr N A Coetzee.
Charl Prieur is die enigste kind van die stamvader wat Prieu as deel van sy naam gekry het. Verder word die Prieur uitgeskakel.
Aantekeninge van die huwelik van Charles du Plessis, jongman en Cecilia van Marseveen van Cabo jongedogter van die dokument VC639 p 7 Kaapse Argiefbewaarplek beskryf. Die dokument is op 12 Junie 1712 gemaak.
Die inhoud van die testament word ook verskaf. Dit is gemaak op 8 Julie 1736 en aan die Weeskamer aan die Kaap ingelewer op 22 Okt. 1736.
Uittreksels van belang - let op die spelling van die name:
Testament van Charrel du Plessis en Cecilia Marseveen gemaak in 1736 op 18 Julie, in Drakensteyn, om 10 uur morgens. - MOOC 7/1/5 no 45.
As getuies het geteken Pieter en David de Villiers.
Die testament is VERTOONT TER WEESCAMER AAN CABO DE GOEDE HOOP EN 22 e OCTOBER 1736. Geteken deur die Sekretaris.
Afleidings: Die eersterwende Charrel du Plessis moes dus voor 22 OKtober 1736 oorlede gewees het.
Die kinders se name word ongelukkig nie hier genoem nie.
1. Judi Marais-Meyer registers
. Geboekstaaf deur uittreksels geneem uit o.a. Die du Plessis familienaamboek 1688-1988 deur Dr NA Coetzee.
__________________________________________________________________________
-------------------- Gebore op die skip "Oosterland", gedoop aan boord in Tafelbaai 18de April 1688.
| 1688 |
April 18, 1688
|
Tafelbaai, Kaapstad, South Africa
|
|
|
1688
|
Tafelbaai aan boord Oosterland, Cape of Good Hope, South Africa
|
||
| 1712 |
June 12, 1712
Age 24
|
Stellenbosch, South Africa, Cape
|
|
| 1716 |
November 24, 1716
Age 28
|
Drakenstein, Western Cape, South Africa
|
|
|
1716
Age 28
|
Drakenstein, Cape, South Africa
|
||
| 1717 |
1717
Age 29
|
Paarl, Kaap, South Africa
|
|
| 1720 |
1720
Age 32
|
Paarl, Kaap, Suid Afrika
|
|
| 1722 |
1722
Age 34
|
Cape, South Africa
|
|
| 1724 |
1724
Age 36
|
Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
|
|
| 1726 |
1726
Age 38
|
Paarl, Suid Afrika, Kaap Provinsie
|