Christiaan Liebenberg, SV/PROG (c.1702 - c.1763) Icn_world

‹ Back to Liebenberg surname

View Christiaan Liebenberg, SV/PROG's complete profile:

  • See if you are related to Christiaan Liebenberg, SV/PROG
  • Request to view Christiaan Liebenberg, SV/PROG's family tree

Share

Photo_silhouette_m
Birthdate:
Birthplace: Müncheberg, Preußen, Brandenburg, Deutschland
Death: Died in Cape, South Africa
Managed by: Judith Susanna Hendrika 5 Marais b2c1d6e5f2g7h7i12j2
Last Updated:

About Christiaan Liebenberg, SV/PROG

Christian LIEBENBERG, het van Müncheberg, Duitsland, met die Vryburg in 1715 as soldaat in diens van die H.O.I.K. na Suid-Afrika gekom. Kort na sy aankoms was hy as boerkneg deur die Kompanjie uitgeleen. In 1725 het hy burger geword en op sy eie gaan boer. Sy plaas was op die uiterste noordepunt van die bewoonde gebied van die Kaap geleë. Tweemaal elke jaar het hy na die Kaap gereis om sy produkte te verkoop; op een van die reise het hy met die Duitse skrywer Otto Friedrich Mentzel bevriend geraak, en laasgenoemde ‘n goeie insig gegee van die leefwyse destyds aan die Kaap.

Op 11 Mel 1727 het hy in die huwelik getree met Catharina LÜBBE. Hul huwelik was met sewe kinders geseën: (1) Christian (1728), burger te Stellenbosch, getroud 10.10.1751 met Anna Maria OPPERMAN; 11 kinders. (2) Bernhardus (1731), burger te Stellenbosch, getroud 25.11.1759 met Elisabeth BOCKELENBERG; 5 kinders. (3) Jacobus (1733), burger te Stellenbosch, getroud 5.12.1773 met Maria Magdalene MYBURG; 1 seun. (4) Johannes (1735), burger te Stellenbosch, getroud 1754 met Elsie BURGER; 5 kinders. (5) Catharina Jacoba (1738), getroud 14.10.1759 met Jurgen TILHEIM van Königs-berg, hertroud met Willem BURGER. (6) Hendrik Falentyn (1742). (7) Frederik (1747), burger te Stellenbosch, getroud 11.4.1773 met Martha Barbara BURGER; 8 dogters. Die stamvader is in 1763 oorlede. Bronne: “Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA” (1955) saamgestel deur J.H Redelinghuys

Bydrae: Pieter Conradie pietc@iafrica.com

eGGSA : Stamouers

view all

Christiaan Liebenberg, SV/PROG's Timeline

1702
1702
Müncheberg, Preußen, Brandenburg, Deutschland
1763
1763
Age 61
Cape, South Africa
1727
May 11, 1727
Age 25
Paarl
1747
1747
Age 45
1733
1733
Age 31
????
1742
1742
Age 40
1731
1731
Age 29
1735
1735
Age 33
1728
1728
Age 26
Stellenbosch, South Africa