Daniël Wynand Steyn, b1c8d3e3f8g1 (1848 - c.1917)

‹ Back to Steyn surname

Is your surname Steyn?

Research the Steyn family

Daniël Wynand Steyn, b1c8d3e3f8g1's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "Danie Raadslid"
Birthplace: Riversdale, South Cape DC, Western Cape, South Africa
Death: Died
Managed by: Lodewyk Christiaan Steyn, b1c3d12e4f1g4h4i7j5k1
Last Updated:

About Daniël Wynand Steyn, b1c8d3e3f8g1

Daniël Wynand Steyn is op Riversdal gebore, waar hy sy opvoeding en onderwys ontvang het. Kort na sy huwelik met Jacoba de Jager verhuis hulle na die Vrystaat. Hy het geboer en transport gery en het ook as onderwyser by plaasskole diens gedoen. Op kerklike gebied was hy aktief as diaken en later as ouderling. In 1887 word hy lid van die Volksraad. Tydens die Anglo-boere Oorlog was hy met vier seuns op kommando. Twee van sy seuns, Jacobus en Cornelis het hulle lewens in dié oorlog verloor. Toe die Vrystaat in 1907 selfregering kry, word hy weer L.V. vir Frankfort. Tydens die rebellie van 1918 is hy gevang en in Johannesburg se fort aangehou.

Rang ABO: Veldkornet

Source: Die Ou Families van Swellendam deel 1 Steyn page 61.

view all 20

Daniël Wynand Steyn, b1c8d3e3f8g1's Timeline

1848
September 19, 1848
Riversdale, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1873
1873
Age 24
1874
April 9, 1874
Age 25
1876
July 13, 1876
Age 27
1878
June 25, 1878
Age 29
1880
August 25, 1880
Age 31
1880
Age 31
1883
July 14, 1883
Age 34
1884
December 28, 1884
Age 36