Daniel Hùgot, SV/PROG (1664 - 1725) MP

public profile

View Daniel Hùgot, SV/PROG's complete profile:

  • See if you are related to Daniel Hùgot, SV/PROG
  • Request to view Daniel Hùgot, SV/PROG's family tree

Share

Birthdate:
Birthplace: Serzey les Maupas, France
Death: Died in South Africa
Occupation: Farmer, Bethel (Nantes), Paarl
Managed by: Judith Susanna Hendrika 5 Marais b2c1d6e5f2g7h7i12j2
Last Updated:

About Daniel Hùgot, SV/PROG

(See English below)

Daniel Hugo(t), waarskynlik afkomstig uit Champagne, Frankryk, was reeds in 1688 aan die Kaap. In 1691 is die plaas Sion (Tans Nieuwe Hoop) by Simondium aan hom toegeken.

NB: In die Hugo stamlys is daar geen verskil gemaak tussen geboorte en doop datums nie en veral in latere generasies is baie doopdatums in werklikheid dus die geboortedatums.

Bronne:

Cor Pama Groot Afrikaanse Familie Naamboek

Christoffel Coetzee de Villers - Geslagregister van Ou Kaapse families.

--------------------

Daniel HUGOT, gebore omstreeks 1664,van Serzy, Champagne, was 'n Franse Hugenoot wat reeds voorkom op 6 Aug 1689 in Stellenbosch se burgerrol. Vermoedelik het hy vroeg in 1688 met die Borssenburg in die Kaap aangekom. Hy was 'n smid en landbouer en het op die plaas 'Zion' in Drakenstein geboer sedert 1 Aug 1691, en later op Bethel, Paarl, en De Leeuwen Kuil, Mooreesburg (1714). Hy was 'n lid van die landdros en heemraad. Hy het getrou in 1705 met Anna ROUSSEAU d/v Pierre, en is ongeveer 1725 oorlede. Hy het 4 seuns en 5 dogters gehad.

"Hij was zoo lang als een Juk dus 4 voet en 4 duim" In J.L.M. Franken, Die Hugenote aan die Kaap (Argiefjaarboek van Suid-Afrikaanse Geskiedenis, 1978) p 164

1. Daniel ~ 18 Okt 1705 jonk dood

2. Jacques (Jacob/Jacobus) ~ 1708 + 1745 boer De Breede Rivier, Worcester en Concordia x Drakenstein 9 Okt 1729 Rachel de Villiers d/v Jacob

3. Pierre (Pieter) ~ 15 Jun 1710 + 4 Maart 1752, boer De Buffelskraal, De Doorns en d'Eendragt x Paarl 16 Mei 1728 Anne Retief d/v Francois

4. Anna ~ 14 Feb 1714 x 26 Mei 1745 Tobias van Dyk

5. Johanna ~ 19 Jul 1716 x 2 Sep 1736 Francois Bastiaanse xx 27 Januarie 1748 Stephanus Grove

6. Maria Magdalena ~ 21 Aug 1718 jonk dood

7. Martha ~ 17 Maart 1720 jonk dood

8. Elisabeth ~ 12 Jul 1722 + 17 Okt 1782 x 17 Mei 1750 David de Villiers

9. Daniel ~ 11 Jun 1724 + Nov 1754, boer Concordia en Harmonie, Montagu x 14 Februarie 1745 Margarita Joubert d/v Gideon

Verwysings:

De Villiers/Pama

Heese/Lombard

Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek

Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

Inligting verskaf deur Daniel Jacobs op SAGenealogie

Saamgestel deur:

Martina Louw (nee van Breda)

Kennethl@xtra.co.nz

AM van Rensburg

--------------------

Married to Anne Rosseau

Son Pierre Hugo born 1710

______

English

'The Huguenot Story' by Juliet Marais Louw

Page 50

"Daniel Hugot (Hugo) was born between 1663 and 1665 and was a blacksmioth by trade. In 1691 he received the darm Sion in Drakenstein and was a member of the Court of Landdrost and Heemraden. He is said to have been a very short man. Pierre Rosseau asked him to be godfather to his baby Anna. Ay the christening Daniel held her in his arms and said "This child will be my wife." Sure enough, he married her when she was barely fourteen and he was forty-five."

-------------------- Arriveer 1688 van Amsterdam. In 1691 word plaas Zion (Niuwe Hoop) by Simondium aan hom toegeken.

view all 14

Daniel Hùgot, SV/PROG's Timeline

1664
May, 1664
France
1665
1665
Champagne, France
1705
January, 1705
Age 40
South Africa, Cape
1705
Age 40
1708
1708
Age 43
Simondium, South Africa, Cape
1710
1710
Age 45
Suid Afrika
1714
1714
Age 49
Koeberg
1716
1716
Age 51
1718
1718
Age 53
1720
1720
Age 55