Daniel Petrus Jacobus Botes, SWASV (1916 - 1998)

‹ Back to Botes surname

Is your surname Botes?

Research the Botes family

Daniel Petrus Jacobus Botes, SWASV's Geni Profile

Records for Daniel Petrus Jacobus Botes

2,000,594 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "Daan"
Birthplace: Kakamas
Death: Died in Pretoria
Managed by: Daniel Jacobus Botes, g2h3
Last Updated:

About Daniel Petrus Jacobus Botes, SWASV

Begin as rangeerder by die Spoorweë op Upington. Word verplaas na Keetmanshoop vroeg in 1938. Bedank in 1945 en boor vir Manie le Grange op Witvlei naby Stampriet en ook vir Sam Cohen op Usakos(Tabussis). Weer by Spoorweë in Windhoek van 1947 tot 1951. Boor vir Manie Botes in Tses reservaat tot Junie 1952.Boor vir Kobus Snyman(Gurugumas) en Willie Snyman tot vroeg 1953. By Afdeling Paaie van 1953 tot 1957.(Ons bly in Katzensteg 1953, Mooistraat 1953-1955, Toggevind 1955 en Spioenkop 1955-1957. Oorgeplaas na poskantoor in Gobabis in Jan 1958 tot 1962 en verplaas na Grootfontein 1962 waar hy aftree in 1972. Trek na Bloemfontein in 198?

view all

Daniel Petrus Jacobus Botes, SWASV's Timeline

1916
July 8, 1916
Kakamas
1939
February 13, 1939
Age 22
Davenis, Namibia
1940
April 8, 1940
Age 23
Keetmanshoop
1941
May 13, 1941
Age 24
Keetmanshoop, Namibia
1946
February 13, 1946
Age 29
Kakamas
1998
August 25, 1998
Age 82
Pretoria
1998
Age 81
Pretoria, Gauteng, South Africa