Dietrich Putter, SV/PROG

Is your surname Putter?

Research the Putter family

Dietrich Putter, SV/PROG's Geni Profile

Records for Dietrich Putter

33,200 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Dietrich Putter, SV/PROG

Also Known As: "Diederik Putter", "Diederik Potter", "Diederik"
Birthdate:
Birthplace: Zierenberg, Hesse-Kassel, Germany
Death: Died in Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Husband of Zacharia (Sacharias) Visser, b5 SM
Father of Anna Margaretha Putter, b1 SM; Anna Catharina Putter, b2 SM; Jannetje Putter, b3; Elsje Putter, b4 SM; Susanna Putter, b5 SM and 4 others

Occupation: Hunter/farmer, Hunter
Managed by: Jansi Syfert
Last Updated:

About Dietrich Putter, SV/PROG

a1 Dietrich Putter of Potter van Zierenberg, in Hesse-Kassel. Jagter. Genoem as lid v.d. Kaapse gemeenskap voor 1676; gesterf: 1699. getroud: 29 Oct 1679 Zacharia Visser.

b1 Margaretha gedoop: 1 Dec 1680, getroud: Jan Niemand

b2 Anna Catharina gedoop: 11 Jul 1683, getroud: Pieter Roelofs

b3 Jannetje 18 Nov 1685, getroud: Nicolaas Holm (?)

b4 Elsie gedoop: 21 Mar 1688 Johannes Mulder; hertroud: Barend Vlotman

b5 Susanna gedoop: 25 Jun 1690, getroud: Sebastiaan Pyl; hertroud: Hans Kuun; opnuut hertroud: Paarl 12 Oct 1732 Johann Trapp, van Hamburg

b6 Geertruy gedoop: 14 Sep 1692, getroud: Gerrit van der Linde

b7 Alida gedoop: 5 Sep 1694, getroud: Casper Hendrik Badenhorst

b8 Maria gedoop: omstr. 1696, getroud: Joachim Koekemoer

b9 Jan Lodewyk gedoop: omstr. 1696, getroud: Anna van der Swaan

  • Birth Date
  • Death Date 1699
  • First Name Dietrick
  • Last Name Putter/Potter
  • Gender Male
  • Birth Location Zierenberg, Hesse-Kassel, Germany
  • Death Location Cape Town

- Dietrich(Dieter) Putter, also named Dietrich Potter, born Zierenberg, Hesse-Kassel;. He was a hunter. He married Zacharia Visser on 29 Oct 1679. He arrived at the Cape before 1676. Zacharia was the daughter of Jan Coenraad Visser and Geertjen Gerrits. She was baptised 28 Aug 1665. They had 9 children ...........

Dietrich (Dieter)PUTTER ook genoem: Dietrich Potter gebore Zierenberg, Hesse-Kassel. Hy was 'n Jagter. Op 29 Oktober 1679 trou hy met Zacharia VISSER. Hy arriveer by die Kaap voor 1676.(Dit kan selfs wees dat hy saam Van Riebeeck aan die Kaap geland het aangesien in die aangetekende geskiedenis van die Oos Indiese Companje vermeld word dat hy die ontdekker was van die " Tulbach basin & Breederivier Vallei in 1658" Zacharia was die dogter van Jan Coenraad VISSER en Geertjen GERRITS, sy was gedoop 28 Augustus 1665. Putter en Visser het nege kinders gehad.


In 1678 het Dietrich Putter asook Hans Melchior Hoffman en Willem Loots 'n kontrak gemaak om die Kompanjie met 2,500 pond wildsvleis per maand te verskaf. Hy word 'n veeboer, en in 1692 besit hy 1,200 skape en 66 beeste.


Children/ KINDERS:

  • b1 Margaretha = 1.12.1680 x Jan Niemand
  • b2 Anna Catharina = 11.7.1683 x Pieter Roelofs
  • b3 Jannetje 18.11.1685 x Nicolaas Holm (?)
  • b4 Elsie = 21.3.1688 x Johannes Mulder xx Barend Vlotman
  • b5 Susanna = 25.6.1690 x Sebastiaan Pyl xx Hans Kuhn xxx Paarl 12.10.1732 Johann Trapp v. Hamburg
  • b6 Geertruy = 14.9 1692 x Gerrit van der Linde
  • b7 Alida = 5.9.1694 x Casper Hendrik Badenhorst
  • b8 Maria = omtrent 1696 x Joachim Koekemoer
  • b9 Jan Lodewyk = omtrent 1696 x Anna van der Swaan (7 kinders)

Dietrich sterf 1699. Na Putter dood is trou Zacharia die tweede keer c 1701 met Johannes Basson,(Bewyse bestaan dat sy nie met Basson getroud was nie,maar dat n seun "uit pure genegentheid" uit die verhouding gebore is) sy trou die derde keer 5 Julie 1706 met Andries Krugel.


References/Bronne:

  • de Villiers en Pama

GC de Wet Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting J Hoge Personalia of Germans at the Cape History of South Africa 1652-1779 : Google

Saamgestel deur: AM van Rensburg

-------------------- Uitkomstig nady die Duitse stad Kassel. Hy was aan die Kaap bekend a 'j jagter en is op 1699 tydens een van sy jagekspedisues naby die huidige dorp Ceres deur 'n geweste oliankoel gedood.

view all 16

Dietrich Putter, SV/PROG's Timeline

1654
1654
Hesse-Kassel, Germany
1675
1675
Age 21
Zierenberg, Hesse Cassel, Germany
1679
October 29, 1679
Age 25
Cape Town, South Africa
1680
1680
Age 26
South Africa
1683
1683
Age 29
1685
November 15, 1685
Age 31
1688
1688
Age 34
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
1690
June 25, 1690
Age 36
Stellenbosch, WC, South Africa
1692
September 14, 1692
Age 38
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1694
September 5, 1694
Age 40