Is your surname Coetsee?

Research the Coetsee family

Dirk Coetsee's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

About Dirk Coetsee

Dirk J Coetsee (1859) is my groot oupa en na ek navorsing gedoen het, het ek nog meer respek vir hom. 'n Boer in murg en been, iemand wat nooit terug gestaan het om te veg vir dit waarin hy glo nie.

Sy kleinseun, ook Dirk J Coetsee het 'n boek geskryf (Die vermiste rebel) waarin daar baie aanhalings van eers genoemde is.

Voor die oorlog was hy 'n groot skaap boer in die omgewing van Middelburg Transvaal.

In die Vryheids en Boere oorlog sy plek volgestaan, altyd aan die vooste linies.

So neem hy toe deel aan die Slag van Laingsnek en Majuba en talle meer.

Toe die oorlog in 1902 tot 'n einde gekom het is hy na Merebank Konsentrasie kamp om sy vrou en kinders daar te gaan haal. Met sy aankoms daar was hy siek en baie swak. Hy sterf daar aan die "Koors"

view all

Dirk Coetsee's Timeline

1859
1859
Potchefstroom, Southern DC, North West, South Africa
1884
August 14, 1884
Age 25
1884
Age 25
1886
August 26, 1886
Age 27
1888
August 15, 1888
Age 29
1890
September 8, 1890
Age 31
1893
October 29, 1893
Age 34
1894
December 1, 1894
Age 35
1900
January 28, 1900
Age 41
Potchefstroom, Southern DC, North West, South Africa
1902
June 23, 1902
Age 43
South Africa