Follow Us
Be a Fan
| Nicknames: | "Dirk Uijs" |
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Leyden, Holland, Netherlands |
| Death: | Died in Stellenbosch, Wes-Kaap, South Africa |
| Managed by: | June Kotzee |
| Last Updated: | |
a1 Cornelis Uys Janszoon van Leiden, blykbaar seun van: Jan Uys en Daniella Ryken, van Amsterdam. Sy hertrou as wed. Uys aan die Kaap met Jan Hendrik de Lange. aankoms: voor 1704 met sy vrou Dirkje Matthysen, van Westerhout, en drie kinders.
b1 Dirk Cornelis
c1 Maria Elisabeth gedoop: 17 Oct 1723, getroud: Samuel Mulder
c2 Johannes Gerhardus gedoop: 28 Dec 1729, burger Stellenbosch, getroud: 1 Apr 1759 Catharina Nel
c3 Dina Maria ˜ 27 Nov 1729, getroud: Drakenstein 19 Dec 1729 Matthys Lourens Rostok
c4 Dirk Cornelis ˜ Stellenbosch, 19 Mar 1734, gesterf: 9 Feb 1802; getroud: 18 Apr 1756 Susanna Hermina Swart
c5 Cornelis Janse ˜ Stellenbosch 17 Jun 1736, getroud: Maart 1766 Alida Maria Swart
JR Uys; Uys Familie Register: B1. (1e seun van Cornelis Jansz). Dirk Cornelis *1696/8 Leyden. +1758. In 1722 koop hy die plaas Groote Zalze by Stellenbosch en word die derde eienaar. Dit is langs Blaauwklip en Libertas, 1695 uitgereik. Daar is die eerste Uys seuns wat in Suid-Afrika grootgeword het, gebore. Die Blaauwkliprivier het deur die middel van die plaas geloop, maar vorm nou die skeiding met Kleine Zalze wat later afverkoop is. Die ou woonhuis was na aan die rivier. Daar was ‘n swemplek, deur die “Persklip” gevorm. Dit het vroeër die eeu weggespoel. Die slawekwartiere, later deels herstel en herbou, staan nog en het nou ‘n sinkdak. Die bamboesbossie, kenmerkend van die ou plaas, staan ook nog daar.
Dirk was besonder lank, minstens 2 meter (7vt). ‘n Vername Hollandse besoeker het sy naam en lengte aangeteken in Stellenbosch. Hy was leier-diaken en later ouderling (Sien foto-afdruk uit Stellenbosch Kerknotule). Hy was ook lid van die Heemraad. Moontlik in die ou Kerk se gronde of onder die Kerk self begrawe.
In 1731 kry hy weidingsregte-grond by Buffeljachtsrivier. In die moeilike jare 1740’s , staan hy borg en kry self later swaar.
X 15.11.1722 Stellenbosch Dina Maria le Roux *16.4.1703 +1740. d/v die Hugenoot Jean le Roux, van Lille, Normandie x Maria de Haase, van Ryssel. Jean het Langverwacht aan die Kuilsrivierpad uit Stellenbosch besit. Dina en Dirk se testament, 1725 opgestel, is 1740 met haar boedel geregistreer.
d1 Maria Elizabeth *17.10.1723 x 27.5.1746 Sameul Mulder *4.1.1722 +1770.
C1 Johannes Gerhardus *28.12.1727 x Catharina Nel
d2 Dina Maria *27.11.1729 x 19.12.1751 Matthys Lourens, wewr. Stamouers Van Rostok
C2 Dirk Cornelis *19.3.1734 x Susanna Hermina Swart
C3 Cornelis Janse *17.6.1736 x Alida Maria Swart
-------------------- Judi Marais-Meyer registers.
-------------------- Koop Groote Zalze, Stellenbosch in 1722. Hy was 'n diaken en ouderling in die Stellenbosch se gemeente Hy was ook 'n Heemraad van Stellenboch asook 'n kaptein in die Burgerlike mag. Dirk was volgens oorlewering oor die 2 meter lank. Hy verkry weiregte in die Overberg op 'n plaas in Buffeljagsrivier
| 1698 |
October 9, 1698
|
Leiden, Netherlands
|
|
|
1698
|
Leyden, Holland, Netherlands
|
||
| 1699 |
1699
Age 1
|
|
|
| 1722 |
November 15, 1722
Age 24
|
Stellenbosch, Wes-Kaap, South Africa
|
|
| 1723 |
1723
Age 25
|
Groote Zalze, Stellenbosch, Wes-Kaap, South Africa
|
|
| 1727 |
December 28, 1727
Age 29
|
Groote Zalze, Stellenbosch, Wes-Kaap, South Africa
|
|
| 1729 |
November 27, 1729
Age 31
|
Stellenbosch Cape Province
|
|
| 1734 |
March 19, 1734
Age 36
|
Groote Zalze, Stellenbosch, Wes-Kaap, South Africa
|
|
| 1736 |
1736
Age 38
|
Stellenbosch, Wes-Kaap, South Africa
|
|
| 1758 |
1758
Age 60
|
Stellenbosch, Wes-Kaap, South Africa
|