Dirk Marx, SV/PROG 1

Is your surname Marx?

Research the Marx family

Dirk Marx, SV/PROG 1's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Dirk Marx, SV/PROG 1

Birthdate:
Birthplace: Holzweiler, Gulik, Germany
Death: Died in Mossel Bay, South Cape DC, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Gerhardt Marx and Sybilla Cönen
Partner of Dorothea Maria Bekker, b5 SM
Father of Theodorus Engelbertus Marx, b1; Johanna Isabella Marx, b4; Maria Dorothea Marx, b2; Johannes Petrus Marx, SV1b3; Hester Marx, b6 and 1 other
Brother of Barbara Marx; Engelbertus Marx and Sybilla Marx

Managed by: Private User
Last Updated:

About Dirk Marx, SV/PROG 1

Overberg families deur HHJ Engela 39831 Dirk MARX, * Germany, † Mosselbay ±1791 »a 1. Arrived 1725 »» Kinders (3): 39832, 39836, 39837 x Dorothea Maria BEKKER (d.v. Peter (Becker) BEKKER & Jeanne DE KLERK), * ±1708, † ±1770

http://www.waller.cc/getperson.php?personID=I861&tree=tree1

Dirk MARX was born in Holzweiler, Gulik?. He was christened on 8 Oct 1703 in Holzweiler, Erkelenz, Rheinland, Preussen . He died about 1791. He was not married to Dorothea Maria BEKKER.

--------------------

http://www.stamouers.com/

Dirk MARX was afkomstig van Holzweiler, Duitsland. Hy was 'n soldaat van 1725 tot 1731.

Hy koop die plaas Hagelkraal en Ruiterskraal in Mosselbaai se wereld.

Thunberg, Sparrman, Swellengrebel en van Plettenberg het hom besoek

Ryk van Tulbagh het vir Dirk Marx gevra om na 'n skeepswrak te soek. Niks was gevind nie, maar latere jare het Andreas Sparrman geskrywe dat hy gehoor het dat 'n Engelse skip met die naam Doddington vergaan het in Julie/Augustus 1755 naby Algoabaai. http://en.wikipedia.org/wiki/Doddington_(East_Indiaman)

Prof. FW. Marx se navorsing dui aan dat hy as Joannes Theodorus Marx gedoop was op 8 Oktober 1703 in die Katoliekekerk in Holtzweiler. Sy vader was Gerhart Marx, en sy moeder was Sybilla.

Sy metgesel was Dorothea Maria BECKER, sy was die dogter van Peter Becker. Hulle het ses kinders gehad

Die eerste twee kinders se doopinskrywing het die woordjie onecht' langs hulle name

KINDERS

b1 Theodorus Engelbertus, gedoop 8 Jan 1741, hy sterwe toe hy omtrent 22 jaar oud was

b2 Johanna Sibilla, gedoop 4 Aug 1743, X 8 Maart 1761 Daniel Pienaar

b3 Dorothea Maria, gedoop 3 Apr 1746, X 21 Okt 1764 Thomas Ignatius Ferreira

b4 Johannes Petrus, gedoop 31 Maart 1748, X 22 Jul 1770 Martha Maria Haarhof

b5 Johannes, gedoop 21 Maart 1751, X 3 Apr 1779 Hester Helena Smit

b6 Hester, gedoop 28 Okt 1753, X Stephanus Jesaias Terblans, XX Paarl 13 Mei 1798 Johann VON LINDENBAUM van Molsheim in Elsas.

Bronne:

de Villiers/Pama

FW Marx, Stamvader Dirk Marx

Hoge Personalia of the Germans at the Cape -------------------- Hy kom in 1725 as soldaat vanaf Holzweiler, Gulik in Duitsland. Nadat hy vryburger geword het, boer hy in die nabyheid van Mosselbaai.

view all

Dirk Marx, SV/PROG 1's Timeline

1703
October 8, 1703
Katoliekekerk in Holtzweiler,Duitsland,Europa
October 8, 1703
Catholic congregation of Holzweiler
1703
Holzweiler, Gulik, Germany
1741
1741
Age 38
1743
August 4, 1743
Age 40
1746
April 3, 1746
Age 43
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1748
March 31, 1748
Age 45
Mossel Bay, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1753
1753
Age 50
Mosselbaai, Suid Afrika, Kaap
1756
1756
Age 53
Mossel Bay, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1791
1791
Age 88
Mossel Bay, South Cape DC, Western Cape, South Africa