Dirk Pretorius, SV/PROG 1

Is your surname Pretorius?

Research the Pretorius family

Dirk Pretorius, SV/PROG 1's Geni Profile

Records for Dirk Pretorius

168,331 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Dirk Pretorius, SV/PROG 1

Birthdate:
Birthplace: Linteloo, Netherlands
Death: Died
Immediate Family:

Husband of Constantia van Bengale
Partner of Maria Hansen van de Caap, PROG
Father of Sibella Pretorius, a1b1 SM; Johannes Pretorius, a2b2; Dirk Pretorius, a1b3; Anna Elisabeth Pretorius, a1b4 and David Pretorius

Managed by: Private User
Last Updated:

About Dirk Pretorius, SV/PROG 1

Dirk PRETORIUS wat in 1671 uit Linteloo, Holland hier aangekom het op die skip Damiaten. Hy was 'n soldaat in diens van die Kompanje en later 'stalmeester'. Dirk het vier onwettige kinders by Maria HANSEN van die Kaap gehad.

Hulle KINDERS:

b1 Sibella gedoop 16 Des 1688, X Hermanus Barend van der Schyff

b2 Johannes (Jan) gedoop 27 Mei 1691 X 10 Jun 1714 met Constantia 'van Bengale', wed van Joost Ventura (dogter van Ventura van Bengale en Helena volgens Schoeman, Armosyn van die Kaap, p 656). XX 1 Feb 1722 Marie Jordaan

b3 Dirk (gedoop 1 Augustus 1694). Oor laasgenoemde is weining bekend behalwe dat hy nog gelewe het toe sy Vader se testament op 19 September 1707 opgestel is

b4 Anna Elisabeth gedoop 14 Apr 1697, X 1 Apr 1731 Christiaan van der Schelde

Daar is beweer dat Dirk voor sy vertrek na die Kaap wel getroud was wat moontlik verklaar waarom hy nooit met Maria Hansen in die huwelik getree het nie. In sy testament ontken hy egter 'n vroeêre huwelik en benoem as enigste erfgenaam, asook voog van sy drie minderjarige kinders, sy skoonseun Herman Barend van der Schuyf. Alhoewel Dirk se sterfdatum onbekend is, weet ons dat hy 72 jaar oud was in 1707 tydens ondertekening van sy bogemelde testament. op http://www.stamouers.com/pretorius2.htm

view all

Dirk Pretorius, SV/PROG 1's Timeline

1635
1635
Linteloo, Netherlands
1688
1688
Age 53
1691
April 27, 1691
Age 56
Cape, South Africa
1694
1694
Age 59
1697
1697
Age 62
Linteloo, Netherlands
1707
1707
Age 72
????
????