Elizabeth Joubert, a1b2

Is your surname Joubert?

Research the Joubert family

Elizabeth Joubert, a1b2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

About Elizabeth Joubert, a1b2

Pierre Joubert * Lamotte d'Aigues in die Franse provinsie, Provence c. 1664 † 30.6.1732 a. met die boot Berg China wat Rotterdam op 20.3.1688 verlaat en op 4.8.1688 Tafelbaai bereik. x Waalse kerk, Brielle 1.2.1688 Susanne REYNE * La Roque d'Antheron in Provence † voor die Berg China Rotterdam op 20.3.1688 verlaat het, of tydens die boot se reis na die Kaap xx Isabeau RICHARD wed. v. Pierre Malan * c. 1668 † Drakenstein c. 1748. Die waarskynlikheid is dus dat Susanne Reyne en Pierre Malan oorlede is voordat die Berg China in Tafelbaai aangekom het.

b2 Isabeau (Elizabeth) * c. 1692 x 23.1.1717 Guillaume LORET v. Nantes * c. 1671 † Drakenstein 5.1.1718 xx Paarl 21.5.1719 Paul ROUX

Getroud met Paul op 21-5-1719. Daar was 2 seuns en 5 dogters.

Volgens Henk Joubert bron

Elisabeth (lsabeau/Liesbet), * 1692; x Drakenstein 23.1.1707 Guillaume LORET, vanaf Nantes, Frankryk * 1671, + Drakenstein 5.1.1718. Hy boer op Nantes, Paarl. Hy was aanvanklik 'n landboukneg by Pierre J oubert en 'n Rooms Katoliek; xx Drakenstein 21.5.1719 Paul RODX, * ca 1689, boer op Nantes, Paarl, heemraad, s.v. Paul Roux en Claudine Seugnet;

view all 28

Elizabeth Joubert, a1b2's Timeline

1691
1691
Drakenstein, Cape, South Africa
1691
Cape of Good Hope
1691
Cape, South Africa
1691
Cape, South Africa
1691
Cape, South Africa
1691
Cape, South Africa
1691
Cape, South Africa
1691
Cape, South Africa
1707
January 23, 1707
Age 16
Drakenstein
1710
1710
Age 19
Cape of Good Hope