Elizabeth Maria Magrietha (Bettie) Breet, h5

Is your surname Breet?

Research the Breet family

Elizabeth Maria Magrietha (Bettie) Breet, h5's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Elizabeth Maria Magrietha (Bettie) Breet (Labuschagne), h5

Nicknames: "Non; Ous;"
Birthdate:
Birthplace: Rustenburg, North West, South Africa
Death: Died in Rustenburg, South Africa, North West, South Africa
Cause of death: Beroerte
Place of Burial: Donkerhoek Begrafplaas, Rustenburg, North West, South Africa
Immediate Family:

Daughter of <private> Labuschagne and Elizabeth Maria Magrietha Labuschagne, g1h1
Wife of Gerhardus Christiaan (Gys) Breet, f4g1
Ex-wife of Gerhard Jacobus van Zyl and <private> Kruger
Mother of Willem Breet; Nicolaas Johannes Salomon (Niekie) Breet, g1h2; Gerhard Breet; Johannes Nicolaas Breet and Elsie
Sister of Nicolaas Johannes Salomon Labuschagne, h6 and <private> Labuschagne
Half sister of Frans Labuschagne; Hannetjie Labuschagne; Katriena Labuschagne; Japie Labuschagne; Sannie Pelser and 5 others

Occupation: Koshuismatrone
Managed by: Gerhard Breet
Last Updated:
view all 28

Immediate Family

About Elizabeth Maria Magrietha (Bettie) Breet (Labuschagne), h5

Slaag std 6 in 1944. Rustenburg en later Paul Krugerskool op die plaas Rietfontein. Was woonagtig op die plaas Tweerivier PK Rietfontein vanaf std 3 tot 6.

Begin toe werk by die M.K.T.V. (Magaliesberg Ko-operasie Tabak Vereniging) op Rustenburg Januarie 1945 teen 'n salaris van 17 sjielings en 6 pennies per week. (R1.76) vir 3 jaar.

Le Belydenis van Geloof in die NHK (Nederduitse Hervormde Kerk) Moedergemeente Rustenburg op 29 Maart 1946.

Ontmoet vir Gerhardus C. Breet in Julie 1947 en trou 15 Januarie 1949.

Uit die huwelik is 5 kinders gebore.

Werk twee winter seisoene (6 mde elk) by die Lemoen Pakhuis te Rustenburg (1951 en 1952).

Werk toe weer vanaf 1968 by Uniewinkels Rustenburg.(John Orr). Begin met 'n salaris van R60 rand per maand.

Begin by HTS Rustenburg se seuns koshuis se Riddersaal as Assistent Matrone vir R140 per maand. My man Gys sterf in 'n motorongeluk op 30 Januarie 1979. Word as Hoof Matrone aangestel vanaf 1 November 1985. Woon in by Riddrsaal se Koshuis. Werk tot April 1988.

Ontmoet vir Gert van Zyl en trou weer op 8 April 1989 en verhuis na 13 Doncaster Str Nigel.

Werk weer by die NSV Ken Mekaar Diens Sentrum vanaf 1 Oktober 1989 tot 15 Desember 1997.

Gert van Zyl sterf op 13 Mei 1998.

Vehhuis na Secunda by Gerhard Breet.

view all 17

Elizabeth Maria Magrietha (Bettie) Breet, h5's Timeline

1929
January 18, 1929
Rustenburg, North West, South Africa
1949
January 15, 1949
Age 19
Rustenburg, South Africa, North West, South Africa
1950
1950
Age 20
Rustenburg, NW, South Africa
1954
1954
Age 24
Rustenburg, North West, South Africa
1958
June 6, 1958
Age 29

Begrafnis van Nicolaas Johannes Salomon Labuschagne

1989
April 8, 1989
Age 60
Nigel, South Africa, Gauteng, South Africa