Engeltje Quint

Is your surname Quint?

Research the Quint family

Engeltje Quint's Geni Profile

Records for Engeltje Quint

62,586 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Engeltje Quint, SM/PROG

Also Known As: "Engela", "Engela Tempel", "Engelina"
Birthdate:
Birthplace: Leersum, Utrecht Hill Ridge, Utrecht, The Netherlands
Death: Died in Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
Immediate Family:

Daughter of Edouard Jan Edward Quynt and Wilhelmina Jans Quynt
Wife of Nicolaas Loubser/Laubscher SV/PROG and Jan Tempel
Mother of Jan Albert Laubscher, b1; Eduard Laubscher, b2; Aletta Loubser, b3 SM; Benjamin Loubser, b4; Anna Loubser, b5 and 4 others

Managed by: Private User
Last Updated:

About Engeltje Quint

Judi Marais-Meyer register

Inventaris van 1st man, Nicolaas Loubser. MOOC8/4.35

Eie inventaris MOOC8/4.122 ged. 2 Okt 1726.

Sy laat haar tweede man Jan Tempel en haar kinders uit haar 1st huwelik agter asook die volgende eiendomme:

1 Huis in Heere Straat, 1 huis in Blok O.N,1huis in Blok I 1plaas, Geduld in Stellenbosch. 6 Slawe

Ander Bronne/Sources

1. Geslagregister van Vroeë Kaapse families C C de Villiers

­LOUBSER

Nikolaus Loeser

v. Switserland, †1645 Aank. waarsk. 1676/77. Burger te Stellenbosch, †tussen 1719 en 1721, x 16.12, 1685 Engeltje Quint, v. Leersum by Utrecht. Sy xx 10.8.1721 Jan Tempel, v. Amsterdam.

b1 Jan Albert

» 29.9.1686, x 18.11.1714 Sibella Pasman

2. Judi Marais-Meyer register

3.Erik Kriel Register

---------------------------------------------------------------------------------- -------------------- Engeltje Quint, * c 1662 Leersum, Gelderland, naby Utrecht, ≈ 1668-11-09. [vlg testament kom sy van \Leersom in't Stigt van Uijtregt", d.i. “in die bisdom Utrecht", d.w.s. van Leersum, provinsie Utrecht. Sy is deur die Rotterdamse Kamer as driejarige weesmeisie gedurende 1665 na die Kaap gestuur. Hier aan die kaap gebruik sy die naam Engela. Sy was die dogter van“een Hugonoot”: Edouard Quint en Willemiena Verwey. Engeltjie xx 1721-08-10 met Jan Tempel, ‘n “Adsistent van Amsterdam”. Sy sterf gedurende 1726 (64 jaar oud) Nooitgedacht, Bottelary, Stellenbosch. Die opbrengs van haar testament (Inventaris 8/4 nr 122) is gelykop verdeel tussen die vyf seuns van haar oudste twee seuns (Jan Albert & Eduard) en haar dogter (Aletta). Vlg die Inventaris besit sy o.a. die plaas “Geduld” in die Stellenbosch-distrik. Agt kinders is uit die eerste huwelik gebore, waarvan net die oudste twee seuns, Jan Albert en Eduard,‘n Laubscher-nageslag nagelaat (sewe kleinkinders) het. Hulle het ook vier kleinkinders by hulle oudste dogter; 11 kleinkinders in totaal dus.

view all 15

Engeltje Quint's Timeline

1655
1655
1668
November 19, 1668
Leersam, Nederland, Utrecht
1669
1669
Leersum, Utrecht Hill Ridge, Utrecht, The Netherlands
1685
December 16, 1685
Age 16
Stellenbosch, Cape, South Africa
1686
1686
Age 17
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1688
June 13, 1688
Age 19
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1690
September 10, 1690
Age 21
Cape Town, Cape, South Africa
1694
August 1, 1694
Age 25
Cape Town, Cape, South Africa
1695
1695
Age 26
Cape Town, Cape, South Africa
1696
1696
Age 27
South Africa