Estelle Crowson (Strijdom), b3c2d1e12f2g9h2i1

Is your surname Crowson?

Research the Crowson family

Estelle Crowson (Strijdom), b3c2d1e12f2g9h2i1's Geni Profile

Records for Estelle Crowson

521,859 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Estelle Crowson (Strijdom), b3c2d1e12f2g9h2i1

Birthdate:
Birthplace: Modimolle, LP, South Africa
Death: Died in Cape Town, WC, South Africa
Immediate Family:

Daughter of JG Strijdom and Susanna Strijdom
Wife of John Lamar Crowson
Ex-wife of <private> Beyers
Mother of <private> Beyers (BEYERS) and <private> Beyers
Sister of Johannes Strijdom, b3c2d1e12f2g9h2i2

Managed by: Private User
Last Updated:
view all

Immediate Family

About Estelle Crowson (Strijdom), b3c2d1e12f2g9h2i1

Estelle STRIJDOM * Nylstroom 7.6.1936, redaktrise x Pretoria 4.4.1959 ÷ Andries Wessels BEYERS * Stellenbosch 5.3.1934, landmeter, s.v. Andries Brink en Mary Beyers xx Kaapstad 7.10.1974 John Lamar CROWSON * Tampa, Florida, VSA 27.5.1926, professor in Musiek, Universiteit van Kaapstad, s.v. John Crowson en Lucille Marks

[f1] Andries Brink BEYERS * Bellville 13.9.1961

[f2] Johannes Strijdom BEYERS * Bellville 23.4.1963, finansiele konsultant x Kaapstad 20.8.1988 Heleen LOUW * Brandfort 20.11.1951, wynkenner, s.v. Niklaas S. Louw en Hester Vivier

Source: Die familie van Rooy in Suid-Afrika

=======

Bekende subredakteur Estelle Crowson (73) ter ruste gelê

Source: 12 June 2009, Die Burger

“Elkeen het presies geweet waar hulle met haar gestaan het. Dit was nie altyd die gemaklikste posisie nie, maar ten minste het jy totale duidelikheid gehad oor jou spesifieke posisie.”

Só is me. Estelle Crowson Woensdagmiddag op haar begrafnisdiens deur haar seun mnr. Hans Beyers beskryf.

Crowson, wat ’n taalsubredakteur by die uitgewer Human & Rousseau was, is Saterdag op haar 73ste verjaardag oorlede.

Sy was die dogter van mnr. Hans Strijdom, voormalige eerste minister, en me. Susan Strijdom (née De Klerk), ’n tante van oudpres. F.W. de Klerk.

Volgens Beyers is sy ma op 7 Junie 1936 in Nylstroom gebore.

Sy is op 4 April 1959 getroud met mnr. Andries Beyers, seun van die destydse regter-president van die Kaapprovinsie, regter Andries Brink (Andrew) Beyers. Twee seuns, Andries en Hans Beyers, is uit die huwelik gebore.

Die huwelik is in 1966 ontbind en in 1974 het sy getrou met die Amerikaanse pianis Lamar Crowson, wat in 1998 oorlede is.

Mnr. Koos Human, medestigter van Human & Rousseau, het Crowson beskryf as ’n “baie knap mens wat haar werk geken het”.

Petra Müller, bekende skrywer en lewenslange vriendin van Crowson, het gesê: “Sy was lewenslustig en buitengewoon dapper. Sy was net ’n briljante mens.”

Müller het gesê Crowson was ’n goeie letterkunde-redakteur. Sy was ook ’n goeie pianis.

view all

Estelle Crowson (Strijdom), b3c2d1e12f2g9h2i1's Timeline

1936
June 7, 1936
Modimolle, LP, South Africa
1959
April 4, 1959
Age 22
Pretoria, GP, South Africa
1974
October 7, 1974
Age 38
Cape Town, WC, South Africa
2009
June 7, 2009
Age 73
Cape Town, WC, South Africa
????