Follow Us
Be a Fan
| Nicknames: | "Bruere", "Bruwer" |
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Blois, Loir-et-Cher, Centre, France |
| Death: | Died in 't Land van Waveren (Worcester distrik), Cape of Good Hope |
| Occupation: | Wamaker, Wagonmaker |
| Managed by: | Judith Susanna Hendrika 5 Marais b2c1d6e5f2g7h7i12j2 |
| Last Updated: | |
SAF v 5 Estienne Burére * Blois, Frankryk c. 1665, Franse Hugenoot, a. Kaapstad 1688 aan boord Voorschoten vanaf Delftshaven (Rotterdam), Holland, wamaker boer “Rust-en-Werk” en “De Veerkijker” in Land van Waveren x c. 1690 Esther DE RUELLE * c. 1672 d.v. Daniël de Ruelle en Anna Goudalle xx 19.2.1702 Susanna (Anna) DU PUYS d.v. Jean du Puys en Marie Facon, vgl. Fayers Marie Williams – Geslagsregister van die familie Bruwer aangaande haar verhouding met slaaf veral m.b.t. vaderskap v. b4-b6
Estienne BRUWER, Bruere, Bruére, gebore omstreeks 1665, van Blois, Franse Hugenoot wat in 1688 met die Voorshooten in SA aangekom het, was 'n wamaker en 23 jaar oud. Hy het in die Kaap getrou in 1690 met Esther de RUELLE (dogter van Daniel de Ruelle en Anna Goudalle en weer op 19/2/1702 in Stellenbosch met Susanna (Anna) du PUYS od du PULA van Amsterdam, d/v Jean. Hy was gevestig te Rust-en-werk (1694), en later De Uitkyk, Daljosafat, en De Verrekyker, Tulbagh (1712). Hy het 2 seuns en 5 dogters gehad - almal uit sy tweede huwelik.
Volgens Spoelstra het Susanna du Puys 'n verhouding met haar slaaf gehad, hy meld dat die "Droevig geval van onzedelijkheid eener blanke vrouw met haren slaaf" niemand anders as Susanna was nie, aangehaal in K Schoeman, Armosyn van die Kaap, Die Wêreld van 'n slavin 1652 - 1733, p 597.
Verwysings: De Villiers/Pama Heese/Lombard Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
Saamgestel deur: Martina Louw (nee van Breda) Kennethl@xtra.co.nz --------------------
Bron 2: Hugenote gedenk album 1688 - 1988 DIe van Bruère verander in SA na Bruwer.
'The Huguenot Story' by Juliet Marais Louw
Page 46
"Estienne Bruere (Bruwer) was twenty-three when he arrived on the Voorschoten in 1688. He came from Blois and e=was a wagon-maker by trade. In 1692 he was granted the farm Rust-en-Werk in Daljosaphat. He married fiorst Esther de Ruelle and in 1702 Annie du Puis." Farm founded in 1730 by Estienne in Robertson : http://www.randrivier.com/randrivier-history.html
| 1665 |
1665
|
Blois, Loir-et-Cher, Centre, France
|
|
| 1669 |
April 16, 1669
Age 4
|
|
|
| 1687 |
December 31, 1687
- April 13, 1688
Age 22
|
South Africa
http://www.geni.com/projects/South-African-Stamouers-Progenitors-Ma... The VOORSCHOTEN sailed from Delft (Delfthaven) on 31 December 1687 and arrived at Saldanha Bay, South Africa on 13 April 1688.
Sources:
Passenger Lists:
|
|
| 1688 |
1688
Age 23
|
Cape
|
|
| 1690 |
1690
Age 25
|
South Africa, Cape
|
|
| 1702 |
February 19, 1702
Age 37
|
Stellenbosch, Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
| 1704 |
1704
Age 39
|
Farm "Rust en Werk", Drakenstein
|
|
| 1709 |
August 11, 1709
Age 44
|
Cape of Good Hope, South Africa
|
|
| 1711 |
November 8, 1711
Age 46
|
Drakenstein, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
| 1714 |
October 7, 1714
Age 49
|
Drakenstein, Cape of Good Hope, South Africa
|