Estienne Terreblanche, SV/PROG

Is your surname Terreblanche?

Research the Terreblanche family

Estienne Terreblanche, SV/PROG's Geni Profile

Records for Estienne Terreblanche

3,458 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Estienne Terreblanche, SV/PROG

Also Known As: "Terblanche"
Birthdate:
Birthplace: Le Luc, Toulon, France
Death: Died in Drakenstein, W Cape
Immediate Family:

Son of Louis Terreblanque and Catherine Miessonnier
Husband of Martha le Febre, b2 SM
Father of Stephanus Terreblanche; Geertruy Terreblanche, b2; Martha Ferreira, b3 SM and Pieter Terreblanche, b4

Occupation: Farmer
Managed by: Private User
Last Updated:

About Estienne Terreblanche, SV/PROG

www.stamouers.com

Estienne TERREBLANCHE van Toulon was 'n Franse Hugenoot wat in 1703 reeds in die Kerklike opgawes verskyn. Hy is op 3 Des 1713 getroud met Martha le FEBRE, weduwee van Jacques Pinard. Hy kry die plaas Lustigaan, Klein Drakenstein op 3 Desember 1713 die vorige eienaar was Jacques Pinard die eerste man van Martha le Febre. Hy het die plaas Lustigaan tot 7 Julie 1725 gehad toe koop Louise le Riche die plaas. Hy kry ook die plaas Geelblomsvlei wat ook aan Pinard behoort, omdat hy met die weduwee le Febre, sy vrou verkoop die plaas in 1734 onder die naam Hartebeeskraal aan Heinrich Hop. Die oorspronklike Hartebeeskraal word in 1718 aan Francois Retief verkoop.

In 1701 was Terreblanche in die Land van Waveren. Daar was botsing tussen die vryburghers en die Khoikhoi, toe die Khoi agtervolg word het Jurgen Arend vir Terreblanche gesê dat hy een dood geskiet het, Terreblanche het nie omgegee nie want 20 van sy beeste was gesteel. Toe die twee in die gebergtes gaan was Arend getref deur 'n pyl, maar voordat Terreblanche hom kon gaan help het was Arend omsingel deur die Khoikhoi en doodgeslaan. Terreblanche kon darem veiligheid bereik. In 1705 was Terreblanche in die Land van Waveren en het hy die owerheid gevra vir 'n pik, graaf en groot hammer om die roete deur die valleij te verbeter. In 1711 was hy die voorman van die padwerkers groep in die gebied. Terreblanche en Imbert het saam geboer in Roodesand.

Hy het ook as 'n kneg vir Pieter de Vos gewerk in 1710.

Hulle het 2 seuns en 2 dogters gehad.

1. Stephanus ~ 10 Maart 1715

2. Geertruy ~ 5 Des 1717

3. Martha ~ 5 Des 1717 x Ignatius Ferreira

4. Pieter ~ 16 Nov 1721 + 27 Jan 1795 burger Swellendam x Drakenstein 25 Aug 1748 Petronella Stevens Botma

Verwysings:

De Villiers/Pama

Heese/Lombard

JG le Roux en WG le Roux Klein Drakenstein: Ons Drakensteinse Erfgrond

M Cairns The Secluded Valley. Tulbagh: t' Land van Waveren 1700 - 1804

Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek

Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

Saamgestel deur:

Martina Louw (nee van Breda)

Kennethl@xtra.co.nz

AM van Rensburg

view all 13

Estienne Terreblanche, SV/PROG's Timeline

1670
May 25, 1670
Le Louc, Toulon, France
1670
Le Luc, Toulon, France
1713
December 3, 1713
Age 43
Stellenbosch, Cape Province
1715
1715
Age 45
Cape of Good Hope
1717
December 5, 1717
Age 47
Drakenstein
December 5, 1717
- December 5, 1717
Age 47
Drakenstein, Kaap, Suid Afrika

Doop van twee sussies Geetruy en Martha Terrebalche d.v. Estienne Terreblance en Martha le Febre

1717
Age 47
Cape Colony
1721
November 16, 1721
Age 51
Cape of Good Hope
1738
1738
Age 68
Drakenstein, W Cape
????