Frans Karel Willem Stieler, SV/PROG

Is your surname Stieler?

Research the Stieler family

Frans Karel Willem Stieler, SV/PROG's Geni Profile

Records for Frans Karel Willem Stieler

10,347 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Frans Karel Willem Stieler, SV/PROG

Also Known As: "Frederik Willem"
Birthdate:
Death: (Date and location unknown)
Immediate Family:

Husband of Doortia Foerysa Stieler, SM/PROG
Father of Friedrich Wilhelm Stieler

Managed by: Drummond Corrie
Last Updated:

About Frans Karel Willem Stieler, SV/PROG

Stamvader Frans Karel Willem STIELER aankoms met sy vrou en seun vanaf Amsterdam op 22.9.1861(SAG 12:250c) x Nederland, Doortia Zagrysa HASE(R) (volgens seun FW STIELER se Sterfkennis).

Gedurende 1864 beveel die inwoners van Tarkastad die stamvader aan as persoon wat passe moet uitreik en kontrakte moet beedig [ KAB CO VOLUME NO 4136 REFERENCE T18: TARKASTAD INHABITANTS RECOMMENDING MR. FREDERIK WILLEM STEILER TO ISSUE PASSES AND ATTEST CONTRACTS. 1864]. Hyself versoek gedurende dieselfde jaar dat hy as seelverkoper in Tarkastad aangestel moet word [KAB CO VOLUME NO 4133 REFERENCE B101 DE BEER EN STIELER. REQUESTING APPOINTMENT AS VENDERS OF STAMPS AT TARKASTAD].

Dr. Jan Ploeger in sy Nederlandse emigrante na Suid-Afrika 1800-1900 beskryf die stamvader slegs as FW Stieler en aangesien dit die bron was vir sy opname in SAG 12, kom hy dus ook net as FW in laasgenoemde publikasie voor. Sy seun Fredik Willem se Sterfkennis beskryf hom as Frans Karel Willem. Die Tarkastad inwoners verwys na hom as Fredik Willem. By gebrek aan navorsing in nederlandse kerkbronne, kan die afleiding gemaak word dat hy as Frederk Willem bekend was maar dat sy voorname Frans Karel Willem was.

Note: The earliest German emigrants went down the Rhine River and left Europe from Rotterdam in the Netherlands. As passenger traffic increased, Dutch, Belgian, French, and Danish ports were used. From 1850 to 1891, 41 percent of German and east European emigrants left via the port of Bremen (Germany), 30 percent via Hamburg (Germany), 16 percent via Le Havre (France), 8 percent via Antwerp (Belgium), and 5 percent via several ports in the Netherlands.