Tobias Smuts, b1c1d4e8f9g9 (1861 - 1916)

‹ Back to Smuts surname

Is your surname Smuts?

Research the Smuts family

General Tobias Smuts's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Death: Died
Managed by: Adriaan Roedolf Swanepoel, b6c4d2e1f6g11h3i1
Last Updated:
view all 20

Immediate Family

About Tobias Smuts, b1c1d4e8f9g9

Volksraadlid (Ermelo) LV ZAR Generaal in Anglo - Boere oorlog Boer te Klipfontein Hy het minstens 'n deel van sy opvoeding in Stellenbosch in die Kaapkolonie ontvang. Nadat hy 'n tyd lank in die staatsdeins van die Suid-Afrikaanse Republiek werksaam was, onder meer as landdrosklerk in Ermelo, het hy in daardie omgewing begin boer. Wat sy militêre ervaring betref, het hy in 1890-'91 deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Republiek se veldtog teen Modjadje, in 1894 as veldkornet aan die veldtog teen Mmalebôhô in die Blouberg en in 1895 aan die oorlog teen Makgoba. Teen 1898 was hy tydens die veldtog teen die Venda van hoofman Mphephu reeds kommandant van die distrik Ermelo.

Met die uitbreek van hierdie oorlog verlede Oktober het Smuts as assistent-kommandant saam met die Ermelo-burgers na die Natalse front vertrek. Dáár het hy aan verskeie veldsale deelgeneem, waaronder die Slag van Modderspruit, Colenso, Spioenkop en Vaalkrans. Hy is in Januarie vanjaar tot veggeneraal bevorder. Vroeër vandeesmaand, toe hy in bevel geplaas is van die Transvaalse burgers wat na die Vrystaat oorgeplaas is, is hy tot assistant-kommandant-generaal bevorder. Genl. Tobias Smuts is 'n innemende persoon wat op grond van sy persoonlike dapperheid die hoogste agting van sy burgers geniet. Daarbenewens is hy diep godsdienstig. Sy uitgesproke opvatting is dat die Repubieke se krag nie in groot getalle lê nie, maar in vertroue op God. Benewens sy hoë militêre posisie is hy verlede jaar tot lid van die Eerste Volksraad verkies. Hy is getroud met Johanna Jacoba Bührmann en hulle het 3 kinders.

League Of Veterans ABO

Surname: SMUTS

Full Names: TOBIAS

Date of Birth: 25.11.1861

Address 1899: KLIPFONTEIN, ERMELO

Name of Last Officer: GENL JOHANNES GROBLER, BANKOP, ERMELO

Date Surrendered / Captured: JUNIE 1902

Date Killed / Past Away: 10.8.1916 TE ELANDSFONTEIN, BARBERTON

Name of Widow: JOHANNA JACOBA SMUTS * BüHRMANN 5.6.1859

Current Address: P/A MNR ERNST VOGT, PK. KAAPMUIDEN

Branch: BELFAST

Notes: GENERAAL

view all

General Tobias Smuts's Timeline

1861
November 25, 1861
1884
November 2, 1884
Age 22
1885
1885
Age 23
1916
August 10, 1916
Age 54
1916
Age 54