George Murray, b12

Is your surname Murray?

Research the Murray family

George Murray, b12's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

About George Murray, b12

George Murray in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

George Murray kort nadat hy afgestudeer het.

George Murray op gevorderde leeftyd. Ds. George Murray (Graaff-Reinet, 7 Augustus 1845 - 18 Mei 1921) was die jongste van ds. Andrew Murray sr. se vyf seuns wat predikant geword het. Hy kry sy teologiese opleiding aan die Kweekskool op Stellenbosch en word in 1869 predikant op Willowmore, waar hy bly tot 1879. Hierna volg Swellendam tot 1892, Oudtshoorn tot 1910 en De Hoop tot sy aftrede in 1916. Hy het groot diens aan die kerk in vele kommissies en sendinge bewys. Bronne[wysig]

Dreyer, eerw. A. 1924. Eeuwfeest-Album van de Nederduits Gereformeerde-Kerk in Zuid-Afrika 1824 - 1924. Kaapstad: Publikatie-kommissie van de Z.A. Bijbelvereniging. Hofmeyr, George (hoofred.), 2002. NG Kerk 350. Wellington: Lux Verbi.BM. Olivier, ds. P.L. (samesteller), 1952. Ons gemeentelike feesalbum. Kaapstad en Pretoria: N.G. Kerk-uitgewers.

view all 16

George Murray, b12's Timeline

1845
August 7, 1845
Graaff-Reinet, Eastern Cape, South Africa
October 12, 1845
Graaf-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1870
December 2, 1870
Age 25
1872
February 6, 1872
Age 26
1873
April 18, 1873
Age 27
Willowmore, Western District, Eastern Cape, South Africa
1874
June 16, 1874
Age 28
Willowmore, Western District, Eastern Cape, South Africa
1876
February 18, 1876
Age 30
George, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1877
September 11, 1877
Age 32
Willowmore, Western District, Eastern Cape, South Africa
1880
May 4, 1880
Age 34
1881
1881
Age 35